Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Carlswald (7)
Crowthorne (4)
Glen Austin (6)
Glenferness (1)
Kyalami A.h. (11)
Vorna Valley (3)
Willaway (2)
Witpoort (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (60)
B&Bs (13)
Wildsplase (2)
Hotelle (5)
Gastehuise (25)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Midrand

4.2 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Midrand van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Midrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Midrand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Midrand wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Midrand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Midrand Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Lodge in Midrand

By Bush Telegraph Lodge is gerieflik geleë, halfpad tussen Johannesburg en Tshwane/Pretoria. Dit is op die plattelandse landgoed Randjiesfontein met maklike toegang tot die hoofweë wat al die vernaamste areas en O...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Glen Austin, Midrand

Belvedere Estate Luxury Guest Lodge is 'n lieflike gastehuis waarvan die ontwerp aan dié van 'n Italiaanse dorpie herinner. Die lodge is in 'n tuin van sowat 'n hektaar in Midrand, Gauteng geleë. Belvedere Estate,...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 61 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Midrand

25% af Aanbod!
VanafR1 520
R1 140
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sandton, Johannesburg

Rivonia Premier Lodge is 'n bekroonde instansie in Sandton, noord van Johannesburg wat B&B-verblyf bied. Dié lodge is op 'n tuinlandgoed en is naby belangrike hoofweë. Verblyf is beskikbaar in 50 eenhede met en s...


Wildsplase binne 50 km vanaf Midrand

Langtermyn-verblyf-aanbod!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Tumbleweeds Art Gallery Guesthouse is 'n sjiek en omgewingsvriendelike lodge in die Chartwell Bewarea. Die huis bied luukse verblyf en privaatheid in 'n wye, oop omgewing. Al die kamers is ruim en het hul eie badka...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Aquanzi Lodge is 'n 4-ster-onderneming en is net enkele minute van die moderne Fourways af, in 'n pragtige inheemse tuin met aalwyne en acacia-bome. Ons bied gemaklike en luukse B&B- en selfsorg-akkommodasie in loss...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Chartwell, Johannesburg

Hoyohoyo is 'n Shangaan- / Xitsonga-woord wat gebruik word om 'n entoesiastiese, feestelike en ywerige bui te beskryf. Dít beskryf die tipe verwelkoming wat 'n mens hier by Hoyohoyo ontvang wat alle gaste welkom la...

Vanaf
R699
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sandton, Strathavon

Marion Lodge is in die vooraanstaande buurt, Sandton, in die hartjie van Johannesburg geleë en is net 'n kort entjie van die Sandton Konvensiesentrum, Santon City, Nelson Mandela Square, groot winkelsentrums, skole...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 990
per nag (plek vir 2)
Lodge in Centurion Golf Estate, Pretoria

African Pride Irene Country Lodge, Autograph Collection is 'n luukse, ruim hotel met fynproewer-restaurante, funksie- en, konferensiegeriewe, 'n trou-venue, asook 'n spa. Die hotel bied 'n uitsig oor die meer en is ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Ferndale, Randburg

Ferndale Lodge is in Ferndale, 'n voorstad in Johannesburg. Dié lodge is naby belangrike sake- en vermaakkerns soos Randburg, Sandton, Monte Casino, die Dome, Fourways en Cresta. Verblyf word aangebied in 7 en sui...

Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense
Lodge in Clubview, Pretoria

The Wild Olive Guest House bied gastekamers in Centurion. Die gastehuis is naby 'n winkelsentrum, restaurante en ander geriewe in die area. The Wild Olive Guest House beskik oor 15 kamers wat individueel versier is...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Midrand wildsplase blad - loer bietjie na ons groot versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Midrand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Midrand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]