Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (167)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (143)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Gastehuise

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Edgemead, Milnerton

Goblin's Mead skuil in 'n doodloopstraat in die hartjie van 'n lowerryke woonbuurt, Olde Edgemead. Dit bestaan uit 3 selfsorgkamers met toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer, eetkamer en kombuis. Ons bied ruim, e...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Milnerton

Villa V is 'n selfsorg-vakansiehuis in Milnerton, Kaapstad. Dié ruim huis is naby Lagoon Beach en is ongeveer 6 km vanaf Canal Walk Shopping Centre in Century City. Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 s...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Monte Vista, Milnerton

Lizaris is 'n lieflike selfsorgeenheid vir 2 gaste in Monte Vista met ’n pragtige uitsig oor Tafelberg. Dié eenheid is oopplan en het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met stort en toilet, ’n haardro...

Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton

Flintstones Guest House is 'n plek waar jy so tuis sal voel soos by jou eie huis terwyl jy in die vriendelike, huislike atmosfeer ontspan. By ons sal jy altyd bederf en gepamperlang word, want ons grootste passie is...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Monte Vista, Milnerton

The Backyard bied verblyf in 'n gastekamer op die eienaar se eiendom in Monte Vista, 'n woonbuurt in Kaapstad wat aan Edgemead, Welgelegen, Plattekloof Glen en Goodwood grens. Die instansie is sentraal geleë sowat ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton

Atlantic Beach Villa bied B&B-verblyf in Bloubergstrand. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike blyplek na aan verskeie besienswaardighede in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Verblyf word aan...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton

7 On Bakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n gastehuis in Summer Greens, 'n woonbuurt in Milnerton in die Noordelike Voorstede van Kaapstad. Summer Greens is sowat 5 minute se ry vanaf Century City. Dié gaste...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Milnerton

Cotswold Gastehuis het 'n unieke ligging by die poort na die Weskus in Kaapstad. Dié bekoorlike, historiese, Kaaps-Hollandse huis spog met asemrowende uitsigte op Tafelberg, Leeukop, Seinheuwel en oor die see. Cot...

50% af Winteraanbod!
VanafR990
R495
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bothasig, Milnerton

4 Da Exclusive Guesthouse bied selfsorgverblyf in 'n 50 m²-woonstel in 'n stil straat in Bothasig in die noordelike voorstede van Kaapstad. Die woonstel is ideaal vir 'n wittebrood of 'n ontspannende vakansie. Die...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Milnerton

7 on Disa Self-catering Accommodation is 'n gastehuis wat in Milnerton geleë is. Dit bied gedeelde selfsorggeriewe en dis ook ideaal geleë naby die strand, restaurante en winkelsentrums. Die verblyf by 7 on Disa ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Milnerton gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Milnerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Milnerton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za