Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (142)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Hotelle

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
45% af Winteraanbod!
VanafR2 300
R1 265
per nag (plek vir 2)
Hotel in Milnerton

Bliss Boutique Hotel bied prentjiemooi strandfront-verblyf in Sunset Beach. Dit word omring deur natuurlike fynbos en het 'n privaat plankpaadjie wat na die strand lei. Die boetiekhotel bied onbelemmerde uitsigte op...

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Hotel in Milnerton

Lagoon Beach Hotel is reg op die strand in Milnerton geleë, en kyk oor die see, die stad en Tafelberg uit. Die hotel bied direkte toegang tot die strand en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers op soek na ...

Vanaf
R2 690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Century City, Milnerton

Manhattan Suites & Conferencing is aan die oewer van die kanaal in Century City, Kaapstad, geleë. Ons bied luukse hotel-styl akkommodasie 'n kort rit van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Middestad af. Die hot...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 161 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Milnerton

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 2)
Hotel in West Beach, Wes-Kaap

Kumbaya House West Beach is aan die Weskus in Kaapstad geleë. Vanaf die lang, wye balkon op die boonste vloer het jy 'n manjifieke see-uitsig oor 2 oseane en 'n panoramiese uitsig oor die stad Kaapstad, Tafelberg e...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Hotel in Parow, Wes-Kaap

The New National Lodge and Conference bied B&B-verblyf in Parow, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol ...

Vanaf
R1 825
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Blaauwberg Beach Hotel is langs die see in Blouberg met 'n pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Die hotel bied 4 kamerkategorieë. Al die kamers is smaakvol ingerig en het 'n koning...

Vanaf
R2 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Strandgebied, Wes-Kaap

aha Harbour Bridge Hotel & Suites is ideaal geleë naby die V&A Waterfront naby die KIKS. Die moderne hotel bied die ideale verblyf vir vakansiegangers of sakelui. Dit is net 'n twee minuut stap van die KIKS af, me...


Hotelle binne 50 km vanaf Milnerton

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Jackie O is 'n klassieke seiljag van 32 m en is in Europa gebou in 'n era toe die ryk en beroemdes die voorreg gehad het om na hul eie wêreldjie te ontsnap. Nou kan jy ook dié voorreg beleef. Die seiljag is perma...

Vanaf
R6 605
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Die Victoria & Alfred luukse hotel is perfek geleë in die hartjie van die V&A Waterfront. Dit bied uitstekende uitsigte oor die werkende hawe en Tafelberg. Geraam deur die oseaan en Tafelberg word die elegansie en ...

Vanaf
R10 100
per nag (plek vir 2)
Hotel in V & A Waterfront, Wes-Kaap

Dock House Boutique Hotel & Spa is 'n unieke en weelderige juweel in die hartjie van Kaapstad se wêreldbekende V&A Waterfront wat oordeelkundige gaste, hooggeplaastes en sterre eksklusiewe akkommodasie en persoonli...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Milnerton hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Milnerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Milnerton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za