Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Milnerton.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Milnerton akkommodasie
Bladsy 5 - 177 lekke plekke om te bly
Sisters' Corner on Osborn is 'n tweeslaapkamerhuis in die sentrale buurt Edgemead in Kaapstad. Hierdie lieflike hu...
15 on Norwood is in Milnerton, Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wa...
Island Beach House is 'n selfsorg-vakansiehuis op die bekende Woodbridge Island Security Estate. Dit is net 150 m v...
Dolphin Beach H205 is langs die ongerepte kus van Dolphin-strand. Hierdie pragtige woonstel is 'n rustige toevlugso...
Knightsbridge Luxury Apartment - Century City is naby Canal Walk Winkelsentrum en net 3 km vanaf Milnerton Beach en...
Nine on Winkle is naby die strandfront in Milnerton, Kaapstad en bied veilige verblyf aan sakereisigers of 'n gesin...
Anchor @ 4 is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die perseel waarop die eienaar woon en is ideaal vir oornagverblyf ...
Flintstones Guest House - Cape Town is in Milnerton halfpad tussen Bloubergstrand en Kaapstad geleë. Flinstones het...
Lagoon Beach 225 is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat met asemrowende uitsigte oor die see spog....
Vlei Lofts B&B is in Milnerton Ridge en het 'n uitsig oor Rietvlei. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied aan gaste ...