Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (166)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Hotelle (3)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (142)

Resensies van Milnerton

4.3 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Milnerton van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Milnerton besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Milnerton.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Milnerton selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Milnerton Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Milnerton Selfsorg-eenhede

137 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R429
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Edgemead, Milnerton

Lemon Tree Cottage bied 'n knus selfsorgkothuis op 'n residensiële erf in Edgemead. Die kothuis is ideaal vir paartjies, enkelreisigers en sakereisigers. Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n s...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R765
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

305 Coral Bougain Villas is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Bougain Villa-kompleks. Dit is ideaal vir 'n rustige vakansie of 'n langer sakereis. Dié woonstel het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Daar is...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Milnerton

UniqueStay Mayfair Deluxe 3 Bedroom Apartment bied selfsorgverblyf in Century City, Kaapstad. Die gebou is naby die bekende Canal Walk Winkelsentrum, Century City Konferensiesentrum en verskeie ander besighede. Die...

60% af Winteraanbod!
VanafR2 500
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton

Westward HO is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Milnerton wat op die derde verdieping met uitsigte op Tafelberg, Lagoon Beach, Robbeneiland en Bloubergstrand geleë is. Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapk...

15% af Aanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Milnerton

Leisure Bay Sea View Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n Bloubergstrand, 'n buurt aan die Kaap se westelike kus, en is die ideale plek vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Blouberg se goue ...

10% af Aanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

209 Crystal Towers is ’n moderne selfsorgwoonstel in die veilige Crystal Tower-kompleks in Century City. Die woonstel het slaapplek vir ’n paartjie en is naby verskeie besienswaardighede geleë. Dié ateljeewoo...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Manhattan Towers 507 by CTHA is 'n selfsorgvakansiehuis in Century City in Kaapstad. Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is naby heelwat geriewe en besienswaardighede in die Noordelike Voorstede. Die woonstel...

Vanaf
R915
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Century on Lake is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City in Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie doendinge. Die eenheid is op die eers...

Vanaf
R2 427
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Knightsbridge 902E by CTHA is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Century City, Kaapstad. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met lieflike uitsigte naby verskeie geriewe. Dié w...

Vanaf
R544
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Milnerton

Waterstone West A103 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Century Cite geleë, met groot balkonne en toegang tot vervoer is naby. Dié kompleks grens aan die kanaal en is 'n paar minute se stap vanaf di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Milnerton selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Milnerton akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Milnerton akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za