Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (4)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (17)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
25% af Weeksdae!
VanafR1 100
R660
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hectorspruit, Mjejane Game Reserve

Buffalo Hotel is die oudste hotel in Mpumalanga se gewilde Wilde Grens-streek en dis in 1923 gebou. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na bekoring, rustigheid en 'n gerieflike ligging om die Laeveld en buu...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R1 790
per nag, vir 2 mense
Hotel in Marlothpark, Mpumalanga

La Kuger Lifestyle Lodge is in Marloth Park, 'n safari-wildreservaat wat grens aan die Kruger Nasionale Park in Suid-Afrika. Dit is net 'n klipgooi van Mosambiek en Swaziland se grens af. Verblyf word gebied in sta...


Hotelle binne 100 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R4 550
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mpumalanga

Die luukse, weelderige en romantiese Belgrace Boutique Hotel is voorwaar indrukwekkend en sien uit daarna om jou te verwelkom. Dié hotel is onlangs opgeknap om 'n Europese gevoel weer te gee en spog met unieke sjar...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panorama-roete, Mpumalanga

Karula Hotel is in die skilderagtige dorpie, Witrivier, geleë. Dis sowat 20 km noord vanaf Nelspruit. Karula bied gerieflike verblyf as 'n basis vir die verkenning van die omliggende areas, 'n lafenis vir ontspanni...

Vanaf
R2 824
per nag, vir 2 mense
Hotel in Panorama-roete, Mpumalanga

Witrivier se kontemporêre koloniale hotel is tussen die soet mango-bome van die oorspronklike Casterbridge-plaas geleë. Casterbridge Hollow, Mpumalanga se eerste "groen hotel", is 'n konsep met 'n betowerende onts...

Vanaf
R1 810
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Sanbonani Hotel is 'n eksklusiewe hotel in Hazyview, 'n plaasdorpie wat bekend is vir sy maklike toegang tot die Panoramaroete. Die dorp bied talle doendinge, soos Zipline, riviervlotvaart, warmlugballonvlugte en ku...

25% af Aanbod!
VanafR1 770
R1 328
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Hotel Numbi and Garden Suites is op die hoofpad van die bekoorlike dorpie Hazyview. Dié plaasdorpie in Mpumalanga bied maklike toegang tot die pragtige Panoramaroete en daar is verskeie buitemuurse, ontspannings- e...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Little Pilgrims Boutique Hotel is in Hazyview geleë. Dié lieflike suites is almal in pastelgekleurde lodges. Die lodges se tema herinner gaste aan ’n vervloë era en kyk oor die welige, subtropiese tuine uit. Da...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in White River Country Estate, Mpumalanga

Greenway Woods Resort is 7 km van Witrivier af en bied privaat verblyf met allerlei geriewe en 'n groot tuin. Die kamers is nie selfsorg nie en het privaat badkamers met 'n bad of stort. Daar is Deluxe-, Gesins-, ...

Vanaf
R1 730
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hazyview, Mpumalanga

Perry's Bridge Hollow is op 'n unieke perseel tussen kremetart-, vye- en akasia-bome in die hartjie van die koloniale Perry's Bridge Handelspos in Hazyview geleë. Daar is 27 ruim kamers en 3 gesin-suites wat ontsp...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za