Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Wildsplase

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Vanaf
R5 400
per nag, vir 10 mense
Wildsplaas in Mjejane Game Reserve

Badger Bush Lodge is 'n selfsorg-lodge wat in die Mjejane Wildreservaat, Mjejane is ingelyf by die Krugerwildtuin en dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met wildkyk-opsies wat die Groot 5 inslu...

Vanaf
R17 000
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Mjejane Game Reserve

Kruger Sunset Lodge is 'n eksklusiewe, privaat lodge in die Mjejane Wildreservaat wat deel van die Groter Krugerwildtuin vorm. Dit beteken dat die Groot 5 gereeld verby dié lodge beweeg. Kruger Sunset Lodge het sl...

Vanaf
R5 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mjejane Game Reserve

Mjejane River Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier, een van die Krugerwildtuin se grootste riviere geleë, en is omring deur duisende hektaar ruwe Afrikawildernis. In hierdie omgewing is waterbronne ook bro...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Turaco Lodge bied B&B-verblyf in die Marlothpark-bewarea. Dié dorp is by die Krugerwildtuin se suidelike grens en het wild soos kampeelperde, sebras, koedoes en vlakvarke wat vrylik rondloop. Verblyf by Turaco Lo...

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Needles Lodge skuil in Marloth Park. Dié vakansiedorpie is in Mpumalanga se noordooste geleë. Dit is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin. Heelwat wild, soos vlakvarke, kameelper...

15% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 063
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Crocodile Kruger Safari Lodge is in Marloth Park in 'n natuurreservaat aan die oewer van van die Krokodilrivier met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin se luisterryke natuurskoon. Die lodge is net een uur se r...

Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 4)
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger Maroela Lodge bied gasteverblyf in Marlothpark, 'n natuurbewarea aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die lodge bied gaste 'n gerieflike boswegbreek-geleentheid. Verblyf by Kruger Maroela Lodge he...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Marlothpark, Mpumalanga

Lionsview Private Lodge - 6 Lions, 6 Sleeper bied 'n rustige toevlug in Marlothpark, 'n ongerepte wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Die lodge is op die grens van die Lionspru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Royal Kruger Lodge and Spa is 'n privaat wildlodge wat bekend is vir uitstaande, persoonlike diens en 'n intieme atmosfeer. Die lodge is geleë op Mpumalanga se ongetemde grens, net anderkant die Krokodilrivier wat ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Lodge in Marlothpark, Mpumalanga

Pan African Safari is 'n luukse lodge in Marlothpark, tussen Malelane en Komatipoort op die N4. Die lodge bied kamers met lugversorging wat slaapplek vir tot 2 gaste het, behalwe vir 1 enkelkamer. Die kamers het g...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]