Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Selfsorg-eenhede

18 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Crocodile Bend is 'n selfsorg-lodge vir 10 gaste op die Mjejane Reservaat, net 60 minute se ry van Mbombela (Nelspruit) se Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af. Die reservaat bied 'n pragtige uitsig tot in di...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Sweni Lodge 91 Mjejane Kruger is in die Mjejane Privaat Wildreservaat, 2 km van Hectorspruit af. Die reservaat is aan die oewer van die Krokodilrivier en is een van Suid Afrika se topreservate en die enigste residen...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Ngalas Rest 101 is ’n selfsorg-boslodge wat slaapplek bied vir 10 gaste in die Mjejane Wildreservaat. Die lodge het 5 en suite-slaapkamers met binne- en buitestorte en lei na ’n stoep met meubels. Twee van die...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

LeoLapa is op die skilderagtige banke van een van die Kruger Wildtuin se grootste riviere - die Krokodilrivier - geleë, en is omring deur derduisende hektaar van Afrika-wildernis. Dit is hier waar verskeie wild na ...

Vanaf
R35 000
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Kruger Lodge Mjejane is in Hectorspruit, Mpumalanga, 'n area wat bekend is vir die wild en ikoniese besienswaardighde soos die Krugerwildtuin. Hierdie selfsorgeenheid is op die oewer van die Krokodilrivier en is g...

Vanaf
R8 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Tamboti River Lodge is aan die oewer van die Krokodilrivier op die Mjejane Privaat Natuurreservaat geleë. Hierdie 4000 ha-reservaat vorm deel van die suidelike punt van die Groter Krugerwildtuin. Die lodge is die ...

Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Ebony House is 'n selfsorg-lodge met slaapplek vir 8 gaste in die Mjejane Big 5-Wildreservaat. Die wildreservaat is op die oewer van die Krokodilrivier aan die suidekant van die bekende Krugerwildtuin. Dit is die id...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mjejane Game Reserve

Selah bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in Marlothpark wat aan die Krugerwildtuin grens. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat daarvan hou om wild te kyk. Die huis het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaa...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Kierieklapper Self-catering Kruger Bush Lodge is 'n selfsorglodge op 'n wildreservaat van 4000 hektaar wat grens aan die Krugerwildtuin se heining. Die reservaat is aan die oewer van die Krokodilrivier tussen die Ma...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Jacana River Lodge is 'n kindervriendelike luukse wegbreek vir gesinne en vriende. Die Mjejane Privaat Natuurreservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en bring die Groot Vyf tot by gaste se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]