Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R14 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Ziziphus River Lodge is 'n selfsorg-lodge op die suidelike oewer van die Krokodilrivier in Mjejane-wildreservaat. Die lodge het 'n uitsig oor die Krugerwildtuin en is die ideale plek om seekoeie, krokodille, olifant...

Vanaf
R10 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Jacana River Lodge is 'n kindervriendelike luukse wegbreek vir gesinne en vriende. Die Mjejane Privaat Natuurreservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë en bring die Groot Vyf tot by gaste se ...

Vanaf
R6 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Manzini River House is 'n moderne selfsorg-lodge in die Mjejane Wildreservaat wat in 2017 die top wildlandgoed in Suid-Afrika benoem is! Die huis is ideaal geleë op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, naby ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mjejane Game Reserve

Stoep At Amabush is in Marlothpark en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die losstaande huis het lugversorging en b...

Vanaf
R12 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Leo N'ora Mjejane River Lodge bied eksklusiewe selfsorgverblyf en is oorkant die banke van die Krokodilrivier in die Mjejane Private Game Reserve. Hierdie lodge bied baie geleenthede om ongelooflike wildlewe te sien...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Mjejane Bush Camp River Lodge bied luukse verblyf in die bosveld aan die oewer van die Krokodilrivier. Die reservaat is 4000 ha groot en is aan die suidelike kant van die Krugerwildtuin geleë. Dit is dus die ideale...

Vanaf
R3 245
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Mjejane Bush Camp bied luukse bosveldverblyf aan die oewer van die Krokodilrivier. Dié 4000 hektaar-reservaat is in die Krugerwildtuin geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die wildtuin kan verken. Daar is r...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mjejane Game Reserve

Fig Tree bied 'n rustige toevlugsoord in die ongerepte bos van Marlothpark, 'n bewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde tussenstop vir reisigers op pad na die Krugerw...

Verwyder Filters

Jy sien net 18 uit die moontlike 22 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger View Tree House bied gerieflike verblyf in Marlothpark wat ideaal is vir paartjies. Die privaat verhewe-verblyf spog met pragtige uitsigte vanaf die stoep oor die Krokodilrivier en die Kruger Wildtuin. Dié...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

The Tortoise Shell is 'n selfsorgvakansiehuis in Marlothpark. Dié wildbewarea is 3 000 ha groot en is teen die Krugerwildtuin se suidelike grens geleë. Die huis is rustiek, maar het tog al die moderne geriewe. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]