Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (22)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Mjejane Game Reserve

4.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Mjejane Game Reserve van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Mjejane Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mjejane Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mjejane Game Reserve selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mjejane Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mjejane Game Reserve Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Mjejane Game Reserve

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Genet House Holiday Home is 'n selfsorghuis vir gesinne wat hou van die boslewe, met algemene wild soos koedoes, rooibokke, kameelperde, sebras, vlakvarke, bosbokke, muishonde, muskeljaatkatte en nagapies wat byna e...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kruger’s Retreat and Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark. Gaste kan kies tussen Kruger's Retreat wat verblyf aan 4 gaste bied, of Kruger's Rest wat verblyf aan 2 gaste bied. Kruger's Retreat het ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lekker Rus bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n drieslaapkamerhuis in Marlothpark. Dit is teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin en is ideaal vir gaste wat dit geniet om wild te kyk. Vrylopende wild stap...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Jackalberry Creek is 'n groot dubbelverdieping-grasdakhuis in Marlothpark. Dit grens aan die Lionspruit-reservaat en is net 1 km van die Krokodilrivier af wat aan die Krugerwildtuin grens. Marlothpark se eie privaat...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 550
R1 318
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Walking Tall Private Bush Retreat is 300 m van die Krokodilrivier af in Marlothpark langs die Krugerwildtuin. Dié drieslaapkamerhuis het 2 en suite-slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 24 uur-sekuriteit en jy sal ...

Vanaf
R3 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Kierieklapper River House is 'n luukse selfsorghuis vir gesinne aan die oewer van die Krokodilrivier met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gesinne en klein groepe wat op soek is na...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Bosbok Chalets bied selfsorgverblyf in die Marlothpark wildbewarea, grens aan die Krugerwildtuin en is net 20 km vanaf die Krokodilbrug-hek, indien gaste 'n besoek aan die Wildtuin wil aflê. In Marlothpark loop wil...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

515 on Warthog by the River is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marlothpark Natuurreservaat en aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dié dubbelverdiepinghuis met lugversorging bied slaapplek aan 8 gaste in 3 ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Lofdal is in Marlothpark en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die Krugerwildtuin en gaste kan gereelde besoeke van sebras, impalas, kameelperde, koedoes en nagapie...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Marlothpark, Mpumalanga

Doornkom is in Marlothpark geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of vriendegroep. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 9 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koni...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]