Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
B&Bs (7)
Wildsplase (5)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (7)
Indien jy Mkhondo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mkhondo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mkhondo selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mkhondo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mkhondo Selfsorg-eenhede

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mkhondo

Suikerbosskuur Accommodation is op die plaas Glen Eland geleë, net 15 km van Amsterdam af. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir natuurliefhebbers aangesien daar baie wild en voëls hier te vinde is. Die plaas is o...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Wild Catz is net langs die N2 geleë, net soos jy Piet Retief (Mkhondo) binnery van KwaZulu-Natal se kant af. Die African Wild Cat-kothuis het 'n privaat slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n groot en suite-stortkamer....

Vanaf
R420
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Silvex Gastehuis bied gehalte verblyf vir gaste wat op soek is na tydelike verblyf in die Piet Retief in die Mpumalanga-area. Daar is 25 kamers wat bestaan uit eenhede vir 2 tot 4 gaste. Van ons eenhede is selfsorg...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Rest Valley Guest House is op 'n kleinhoewe aan die buitewyke van Piet Retief, 'n skilderagtige dorpie in Mpumalanga. Die plaas bied 'n rustige wegbreek met pragtige uitsigte weg van die stad se gewoel. Die kleinh...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Marnalé Oornagwoonstel bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel wat in Piet Retief in Mpumalanga geleë is. Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer,...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Piet Retief, Mkhondo

Emahlathini Gastehuis is 18 km buite Piet Retief geleë op pad na die Swazi-grens (100 m vanaf die grens), en is ideaal as jy op pad is na Swaziland, Mosambiek of Natal of as jy vir 'n naweek wil wegbreek uit die st...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mkhondo

Wandersheim bied selfsorgkothuise op 'n plaas in die bergagtige landskap tussen Wakkerstroom en Paulpietersburg in Lüneberg, Mpumalanga. Die akkommodasie is ideaal vir 'n groot groep vriende of families op soek na ...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 29 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Mkhondo

Vanaf
R1 900
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Bergvlei Country Cottage is versteek tussen berg en vlei in die ongerepte platteland van Mpumalanga, net 45 km buite Wakkerstroom. Dié bekoorlike kothuis is die ideale wegbreekplekkie vir diegene wat wil ontsnap va...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Basangoma Game Ranch is in Noordelike KwaZulu-Natal geleë tussen Vryheid en Paulpietersburg. Hierdie 1200 hektaar-grootte plaas is malaria-vry en geseën met 'n gematigde klimaat regdeur die jaar. Los die alledaag...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Mkhondo

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Pivaansbad Plaas bied 'n unieke wegbreek vir natuurliefhebbers op 'n plaas buite Paulpietersburg. Die Ithala- en Mkuze Wildreservate is lekker naby dié wegbreekplek. Die kothuis het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za