Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (53)
Wildsplase (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Modimolle

4.1 / 5  
volgens 150 resensies
Lees regte resensies van Modimolle van 150 geverifieerde gaste.
Indien jy Modimolle besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Modimolle.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Modimolle hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Modimolle Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Modimolle Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Hotel in Modimolle

Shangri-La Country Hotel & Spa is in die skilderagtige Waterberge, in die hartjie van die bosveld op 'n 32 ha-plaas geleë, sowat 14 km vanaf Modimolle. Dié hotel bied hul eie stukkie tropiese paradys wat 'n gevoel...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 57 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Modimolle

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bela-Bela, Limpopo

Kom kuier by Elephant Springs Hotel vir 'n vakansiewegbreek of 'n konferensie. Hier sal jy so tuis voel soos by jou eie huis. Die hotel is gebou in ou koloniale Afrika-styl en ingerig met antieke ware, gedenkwaard...


Hotelle binne 100 km vanaf Modimolle

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Waterberg, Limpopo

Sea Star is in die bekende Legend Golf and Safari Resort in die Afrika-bosveld van Limpopo geleë. Sea Star bied verblyf in 'n aantal luukse boutique villas en suites wat in die bosveld gebou is. Daar is geen omhein...

30% af Aanbod!
VanafR845
R592
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lephalale (Ellisras), Limpopo

La Rive Waterberg Akkommodasie is in die hartjie van die Waterberge geleë, sowat 16 km vanaf die westelike ingang en 22 km vanaf die hoofingang van Welgevonden Wildreservaat. Die Marekele Natuurreservaat se hek is ...


Hotelle binne 200 km vanaf Modimolle

Vanaf
R2 470
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

The Blades is in die ongetemde Bosveld op 'n eiendom van 10 ha geleë. Die hotel is aan die oewer van die Roodeplaatdam en bied 'n unieke kombinasie van inheemse plantegroei, ontwerperstuine en die luuksheid van die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Hotel in Kameeldrift-Oos, Bobbejaansberg Private Nature Reserve

Faircity Roodevallei is 'n bekoorlike grasdak-hotel wat oor 'n natuurreservaat uitkyk. Die lodge bied gerief in die prentjiemooi omgewing. Dit is gerieflik geleë net 45 minute van Johannesburg se middestad en OR Ta...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Hotel in Montana, Doornpoort

Batter Boys Boutique Hotel is 'n 4-ster B&B wat in Pretoria geleë is. Ons bied gerieflike verblyf wat ideaal is vir vakansiegangers of sakereisigers. Batter Boys Boutique Hotel het 11 smaakvol gemeubileerde kamers...

Vanaf
R1 190
per nag (plek vir 2)
Hotel in Schietfontein, Gauteng

Graceland Conference and Lifestyle Centre is die ideale plek vir 'n privaat wegbreek en ontpanning by die leefstylsentrum. Graceland Conference and Lifestyle Centre bied ook sake- en sosiale-funksies, familiebyeenko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Hotel in Brits, Noordwes

Palm Swift Luxury Accommodation is ideaal geleë in Brits, 'n vrugbare sitrus-produserende omgewing in Noordwes wat besproeiing ontvang uit die Hartbeespoortdam. Die hotel is in 1924 opgerig. Verblyf is beskikbaar ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Modimolle hotelle blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle hieronder, of gaan besoek ons hoof Modimolle akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Modimolle akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za