Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Chroom Park (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Mokopane

3.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Mokopane van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Mokopane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Mokopane.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mokopane gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mokopane Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mokopane Gastehuise

8 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane

Lutea Guest House bied B&B-verblyf in 'n rustige en stil omgewing. Dis 5 minute se stap vanaf die Bosvelddorp Mokopane (Potgietersrus) in die Waterbergstreek. Dit bied gerieflike oornagverblyf en langtermynverblyf. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane

Tranquillity Guesthouse is in Mokopane en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 6 slaapk...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane

@ Marula is in Mokopane en bied gerieflike verblyf in moderne en ruim eenhede. Disstapafstand van die plaaslike restaurante en winkelsentrums af en het die ideale ligging vir sakereisigers én vakansiegangers. Die...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane

theDOORSinn is in Mokopane in die hartjie van Limpopo geleë. Dié gastehuis is op 'n groot perseel in 'n woonbuurt met groot bome, 'n pragtige tuin, groot swembad en lapa. Daar is 15 kamers met lugversorging en e...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane

Hoeka Toeka Gastehuis is in Mokopane, 'n dorp in Limpopo, geleë. Daar is 7 eenhede in die gastehuis. 'n Ekstra driekwartbed kan in een van die kamers gesit word indien dit vooraf gereël word. Alle kamers het en ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Mokopane

Accommodation 82 Mokopane is in die Bosveld-dorpie Mokopane en is ideaal vir gaste op pad na die Krugerwildtuin of die grens. Verblyf word in 8 slaapkamers gebied wat elkeen 'n dubbelbed of enkelbeddens het. Elke k...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Chroom Park, Mokopane

@ The Swallows is 'n bekoorlike gastehuis in 'n stil woonbuurt in Mokopane. Die dorp is in die Waterberg-streek geleë, 'n betowerende landskap met grootliks onontdekte uitsigte op die berge, diep klowe, antieke rot...

Vanaf
R1 630
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mokopane

The Platinum Guesthouse is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n rustige tuin in 'n stil voorstad, net minute vanaf die middedorp. Dié gastehuis bied al die luukshede wat van 'n gastehuis verwag word, insluitend persoon...

Verwyder Filters

Jy sien net 8 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Mokopane

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Waterberg, Limpopo

Thaba Ya-Metsi Guest House is 'n plaas in Suid-Afrika waar die Waterberge die Springbokvlaktes in 'n malaria-vry gebied ontmoet. Onderbreek jou reis na die Krugerwildtuin vir 'n rukkie en geniet ons unieke omgewing ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Platinum Lodge bied oornag-akkommodasie en waarde vir geld. Die lodge is in Polokwane geleë en is naby aan die wildreservaat, Maropa Casino en Polokwane se lughawe. Daar is 14 kamers, elkeen met 'n en suite-badkam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mokopane gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Mokopane akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mokopane akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]