Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Chroom Park (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (4)
Wildsplase (2)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Mokopane

3.8 / 5  
volgens 40 resensies
Lees regte resensies van Mokopane van 40 geverifieerde gaste.
Indien jy Mokopane besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mokopane.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mokopane selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mokopane Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mokopane Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane

Seba Cottages bied verblyf in Mokopane/Potgietersrust.. Die kamers is gerieflik en skep 'n heerlike atmosfeer. Elke selfsorg-eenheid het 'n TV, lugversorging, verwarmer en kombuisie wat toegerus is. Die eenhede wor...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane

Koos se Kardoes is in Kameeldoring Park geleë. Dit is 'n stil deel van die dorpie met kameeldoring, kremetart, koorsboom en geelhoutbome op die perseel. Dit is lekker ver van die besige dorpsdeel. Daar is 4 selfso...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Mokopane

Koos se Tondeldoos het 'n nuwe baba - 'n pragtige tuinkothuis! Die kothuis het 2 slaapkamers wat in 'n oud-Engelse styl versier is. Daarenteen is die badkamer baie modern met baie spieëls. Die kothuis het 'n eetka...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane

1 @ Kruger is 'n gesellige tuinkothuis met slaapplek vir 2 in Mokopane. Dié kothuis het lugversorging en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word ...

Vanaf
R360
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mokopane

Koos se Tonteldoos het onlangs begin met oornag-akkommodasie in 14 luukse kamers. Dit was oorspronklik net 'n oudhedewinkel wat in meubels gespresialiseer het. Ons verkoop geskenke vir spesiale geleenthede. Party v...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Mokopane

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Mokopane Misty Mountain Lodge is aan die voet van die Waterberge geleë, net 13 km buite Mokopane (voorheen Potgietersrus). Die lodge word omring deur die ongerepte bosveld. Verblyf word aangebied in 4 bekoorlike ...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Monomotapa Village is 'n oord in Sterkrivier, Limpopo in die hartjie van die Afrikabos. Hiér kan gaste gholfspeel en die Groot 5 sien. Verblyf is beskikbaar in 3 chalets: Die Vierslaapkamerchalet met 'n privaat s...

Vanaf
R26 250
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Legend Mountain View Lodge is in die veilige Legend Gholf- en Safari-oord geleë en kan eksklusiewe groepfunksies vir 20 gaste bied met slaapplek vir 12 gaste. Dié villa is ideaal vir 'n sakewegbreek en bied 'n oop...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 70)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Naboomfontein Gastehuis is op 'n familieplaas, sowat 23,5 km vanaf Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit, in Limpopo geleë. Dit is gerieflik geleë op die R101 tussen Naboomspruit/Mookgophong na Pietersburg/...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Imbabala is op 'n plaas buite die dorp Mookgopong geleë. Imbabala bied verblyf in 'n huis met 2 chalets. Die hoofhuis kan 9 gaste akkommodeer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mokopane selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Mokopane akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mokopane akkommodasie soek. Wanneer jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]