Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Montana Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Montana Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 30 resensies.

Montana Park

Montana Cape House

"Baie rustige en veilige omgewing. Naby hospitaal en inkopiesentrum."

Montana Park

De Berg Hutte

"Redelik sentraal geleë tussen winkelsentrums ens."

Montana Park

Waaierpalm Guest House

"Skoon en voel veilig."

Montana Park

Montana Cape House

"Baie naby aan alles, maar rustig."

Montana Park

Threebees Guesthouse

"Pragtig gastehuise. Sal Montana Park aan beveel ander reisigers. Dankie, dit was 'n heerlike ervaring. Sal dit graag aanbeveel."

Montana Park

Montana Cape House

"Lovely environment. I Love it because it is a quiet place and I love quiet places like Montana Park."

Montana Park

Waaierpalm Guest House

"Veilig, stil en rustig!"

Montana Park

Chapter One Overnight Cottage

"Baie oulik. Iets van alles sommer naby."

Montana Park

Chapter One Overnight Cottage

"'n Mens kan amper sê jy het letterlik alles onder een dak. Montana Park het ons lewens baie makliker gemaak. Dit is naby soveel plekke in die stad en jy hoef nie kilometers ver te ry om te kom waar jy graag wil wees nie. Fantasties! "

Montana Park

De Berg Hutte

"Pragtige area. Boomryk. Naby Kolonade en ander sentrums. Ons het self daar gewoon voor ons verhuising na die mooier Wes-Kaap 18 jaar gelede."

Montana Park

Waaierpalm Guest House

"Veilige area met genoeg vermaak, winkelsentrums en restaurante."

Montana Park

Lalapalm Privaat Gaste Kamer

"Montana omgewing is baie mooi, veral die plantegroei en die Kolonnade Winkelsentrum bied omtrent alles vir inkopies en uiteet. "

Montana Park

Waaierpalm Guest House

"Winkels en winkelsentrums gerieflik naby, asook hospitaal."

Montana Park

De Berg Hutte

"Baie om te doen in 'n stil area met vele rondloopplekke."

Montana Park

Montana Cape House

"Won't stay anywhere else. Highly recommended."

Montana Park

Montana Cape House

"Will always call back."

Montana Park

Lalapalm Privaat Gaste Kamer

"Montana Park is 'n baie goeie toeriste-aantrekking."

Montana Park

Montana Cape House

"Uitstekende, mooi area en gerieflik geleë."

Montana Park

Threebees Guesthouse

"Baie nice buurt."

Montana Park

Lalapalm Privaat Gaste Kamer

"Min tyd gehad om die area te verken maar waar die akkommodasie was, is dit 'n netjiese omgewing."

Montana Park

Lalapalm Privaat Gaste Kamer

"Heerlik gekuier en rugby gekyk by Chewnz en by Oppieplaas geëet."

Montana Park

Threebees Guesthouse

"Lekker naby alles wat jy nodig het."

Montana Park

Afrika Ikhayelihle Guest House

"Alles wat jy nodig het is in die omgewing."

Montana Park

Aves Indigo

"Ons het juis verblyf gesoek naby Montana Park en Aves Indigo is die perfekte plek."

Montana Park

Montana Cape House

"'n Pragtige en rustige omgewing."

Montana Park

Aves Indigo

"Ek het geen probleem met Montana Park nie."

Montana Park

Threebees Guesthouse

"Baie goeie omgewing."