Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Lodges (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Moregloed

4.7 / 5  
volgens 6 resensies
Lees regte resensies van Moregloed van 6 geverifieerde gaste.
Indien jy Moregloed besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Moregloed.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Moregloed gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Moregloed Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Moregloed Gastehuise - Polokwane

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moregloed

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed

African Roots Guest House is in Polokwane, tussen die middestad en die voorstede Bendor en Welgelegen. Dié gastehuis bied stil en gerieflike verblyf met warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Dit vorm deel van di...

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié str...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Moregloed

Sidze Guest House is 'n luukse gastehuis en 'n filiaal van die Lepaz Trust in Moregloed, Polokwane. Daar is 11 kamers met en suite-badkamers. Die kamers het of dubbelbeddens, koningingrootte-beddens of koninggr...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 8 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Moregloed

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Marlot Guest House is in 'n stil buurt in Polokwane naby die middestad en winkelsentrums geleë. Dié lieflike grasdakgastehuis bied gerieflike verblyf en hartlike gasvryheid. Dis ideaal vir gaste wat die omgewing s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Tirhani Lodge is in die Hospitaalpark-woonbuurt in Polokwane geleë en is naby die Cycad- en Platinum Park-winkelsentrums met banke, kitsbanke, restaurante, kitsrestaurante en vulstasies. Verblyf word in 14 standaa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hospital Park, Limpopo

Stay on Plein is in Polokwane geleë en bied gerieflike verblyf vir gesinne, vriende en besoekers. Dit is naby winkels, restaurante en net 80 m vanaf Limpopo MediClinic geleë. Verblyf word in 5 afsonderlike eenh...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fauna Park, Bendor

Ethen Gastehuis beskik oor 10 kamers en bied gerieflike verblyf in die stil woonbuurt, Faunapark in Polokwane, Limpopo. Dié gastehuis is geskik vir sakereisigers én toeriste. Elke kamer is smaakvol gemeubileer en...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Bendor Park

Die Rooi Windpomp bied gerieflike verblyf in 'n veilige gastehuis, in 'n stil woonbuurt in Polokwane. Verblyf beskik ook 3 kamers, 2 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums. Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Moregloed gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Moregloed akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Moregloed akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]