Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Sentraal Mosselbaai

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Sentraal Mosselbaai van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Sentraal Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Sentraal Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Mosselbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Mosselbaai B&Bs

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sentraal Mosselbaai

Brians B&B is in Mosselbaai, 'n vakansiebestemming met die beste weer ter wêreld die hele jaar. Verblyf is beskikbaar in 1 en suite-gesinskamer met slaapplek vir 3 gaste en 1 en suite-dubbelbed met slaapplek vir 2...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 21 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Sentraal Mosselbaai

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Avenues Guesthous is in Mosselbaai geleë, die beginpunt van die pragtige Tuinroete. Dit is 'n rustige blyplek waar gaste heerlik kan wegbreek, sonder om te ver van die besienswaardighede in Mosselbaai te wees. Da...

Vanaf
R1 295
per nag, vir 2 mense
B&B in Linkside, Mosselbaai

Mossel Bay Guest House is sentraal geleë naby 'n verskeidenheid doendinge en geriewe wat strande, visvangplekke, teaters, museums, branderplankry-strande en winkels insluit. Daar is ook 'n rits kroeë en restaurant...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die see en hawe en is stapafstand vanaf winkels, banke, restaurante en lieflike sandstrande. Boonop word d...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

Blue Whale Lodge bied verblyf in Mosselbaai. Die dorpie is bekend vir sy warm strande, voetslaanreotes en ikoniese besienswaardighede, soos die Batholomeu Dias Museum-kompleks, Post Office Tree en die Kaap St. Blais...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbaai, Die Bakke

Eldrew Guest House bied B&B-verblyf in Mosselbaai en spog met 'n mooi see-uitsig. Dié gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en aktiwiteite kan verken. Verblyf is beskikbaar in...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbaai, Tuinroete

13 On Marsh is 'n stylvolle ateljeewoonstel in 'n historiese gebou wat onlangs opgeknap is in die hartjie van Mosselbaai. Dié eenheid is lekker naby die strand, restaurante en verskeie besienswaardighede. Dié B&...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
B&B in Pinnacle Point, Mosselbaai

Pinnacle Bay Guesthouse is 'n luukse vierverdieping-gastehuis op die Pinnacle Point Landgoed in Mosselbaai net 'n halfuur se ry vanaf George Lughawe en 400 km vanaf Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth). Verblyf wo...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 976
per nag, vir 2 mense
B&B in Bay View, Hartenbos

The Bay Lodge het 'n asemrowende ligging op Bayview Beach. Dit bied lieflike see-uitsigte, smaakvol versierde kamers en heerlike ontbyt. Die gastehuis is in die stil Bayview-woonbuurt, net 8 km vanaf Mosselbaai se m...

Vanaf
R670
per nag, vir 2 mense
B&B in Hartenbos, Mosselbaai

Angelene’s Guest House bied 'n uitsig oor Hartenbos en die oseaan en bied gerieflike verblyf in Hartenbos Hills. Hierdie ruim gastehuis het 8 kamers en 1 woonstel. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sentraal Mosselbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sentraal Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sentraal Mosselbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]