Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Sentraal Mosselbaai

4.6 / 5  
volgens 58 resensies
Lees regte resensies van Sentraal Mosselbaai van 58 geverifieerde gaste.
Indien jy Sentraal Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Sentraal Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sentraal Mosselbaai selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Central Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sentraal Mosselbaai Selfsorg-eenhede

17 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Linkside 1 is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in Mosselbaai, ’n area bekend vir die mooi paaie om te ry, wynproe, voetslaanroetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede soos die poskantoor in ’n stewelvor...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Abbeygail's En-suite Guest Room is op die eienaar se perseel en is ideaal in sentrale Mosselbaai geleë. Die gastehuis is sowat 5 minute se ry vanaf Santos Strand en die ideale basis om die besienswaardighede in die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

No-Vue Vakansie Akkommodasie is in die kusdorp, Mosselbaai, in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar is 2 eenhede wat individueel versier is. Beide die eenhede is saam met die hoofhuis op dies...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Mitat Penthouse is in Mosselbaai in die hartjie van die Tuinroete geleë. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste. Die Penthouse het 3 slaapkamers met plafonwaaiers en 2 badka...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

No. 4 Duke Street is in Mosselbaai met 'n uitsig oor die baai in die verte. Die eenhede is op dieselfde perseel as die hoofhuis, 'n erfenisgebou in 'n Victoriaanse styl, maar het sy eie ingang. Verblyf word gebied...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Gouriqua at Mossel Bay is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Gouriqua-kompleks in Mosselbaai met 'n uitsig oor Santosstrand. Gouriqua is naby winkels, restaurante, banke, Santosstrand, Mosselb...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Bienvenue Self-Catering is in sentraal-Mosselbaai en bied 'n 180°-uitsig oor die hawe, see en Outeniekwaberge. Die kothuis is apart van die hoofhuis en beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens, ingeboude kaste,...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Santos Heights is in Mosselbaai geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit spog met 'n 180º-uitsig op die Outeniekwaberge en oor die Indiese Oseaan, en is naby die Mo...

Vanaf
R885
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Dié hawedorp is op die Tuinroete en is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km van goue stra...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sentraal Mosselbaai

Palm Centre 10 bied selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in die Palm Centre-gebou in Mosselbaai. Dié eenheid op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sentraal Mosselbaai selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Sentraal Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Sentraal Mosselbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]