Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 7 - 692 lekke plekke om te bly
Alive @ 4 bied netjiese verblyf in die kusdorp Mosselbaai. Verblyf word in die vierslaapkamerhuis, naamlik Alive @ ...
Beth-El bied verblyf in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Danabaai. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers ...
Saartjie se Plekkie is ’n knus selfsorg-tuinwoonstel vir 4 gaste in Hartenbos. Die woonstel het 2 slaapkamers wat...
De Branders Woonstel No 67 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 aan die kusfront in Hartenbos. Die dupleks-woonstel ...
Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel e...
Suikerbos Huisje bied selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis wat op die eienaar se perseel in Danabaai geleë is. ...
Vista Bonita Apartments is pragtig ingerigte eenhede in Diaz-strand in Mosselbaai. Elkeen van ons eenhede is ruim e...
T & H Sauer Guest House bied selfsorg-eenhede in Danabaai. Ons 3 selfsorgeenhede, Protea, Pincushion en Erica, het...
Anita's is in die rustige Danabaai langs die parkgordel en 1 km van die strand af geleë. Die eenhede het 'n see-uit...
3 Colours Blue is op 'n heuwel bo Mosselbaai geleë en bied asemrowende uitsigte oor die see en die berge en meestal...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer