Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (6)
Fairview (1)
Hartenbos (160)
Heiderand (2)
Mosselbaai Gholflandgoed (18)
Pinnacle Point (50)
Santosbaai (49)
Sentraal Mosselbaai (35)
Voorbaai (123)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (952)
B&Bs (24)
Lodges (6)
Hotelle (6)
Gastehuise (51)
Selfsorg-eenhede (865)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 1480 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 1480 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Hotelle

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekp...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Mosselbaai

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardi...

Vanaf
R1 430
per nag (plek vir 2)
Hotel in Diaz Beach, Mosselbaai

Diaz Hotel and Resort verwelkom jou op die skouspelagtige Diaz-strand in Mosselbaai. Dis die grootste hotel in Mosselbaai en die enigste hotel wat reg teen die strand geleë is. Die hotel is slegs 10 m vanaf die hoo...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai

The Point is halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth in die hartjie van die Tuinroete in die kusdorpie Mosselbaai. Dit is 'n besige vakansie-oord gedurende die somer en die ideale wegkruipplekkie in die winter. Mo...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hartenbos, Mosselbaai

Die Riviera Hotel is aan die oewer van die Hartenbosrivier binne die wonderlike skoonheid van die Tuinroete geleë en is bekend nie net vir sy skilderagtige omgewing nie, maar ook vir sy uitstekende diens en vriende...

Vanaf
R300
per nag (plek vir 1)
Hotel in D'Almeida, Mosselbaai

Hotel Portao Diaz is die ideale bestemming vir vakansiegangers in Mosselbaai en te danke aan meer as 50 jaar se ervaring in die bedryf, bied die hotel aan elke besoeker 'n unieke ervaring in 'n voorheen benadeelde S...

Verwyder Filters

Jy sien net 6 uit die moontlike 918 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Mosselbaai

Vanaf
R1 770
per nag, vir 2 mense
Hotel in Ruiterbos, Tuinroete

Eight Bells is geleë op die prentjiemooi Tuinroete in Suid-Afrika. Dit is weggesteek in die Ruiterbosvallei-reeks aan die voet van die Robinson-pas op die R328 tussen Mosselbaai (35 km) en Oudtshoorn (50 km). Ons i...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Heroldsbaai, George

Oubaai Hotel Golf and Spa is ideaal geleë tussen die Indiese Oseaan en die Outeniekwaberge in Heroldsbaai, die ideale bestemming vanwaar die bekende Tuinroete verken kan word. Oubaai Hotel Golf and Spa is 8,3 km va...

30% af Aanbod!
VanafR1 270
R889
per nag, vir 2 mense
Hotel in George, Tuinroete

Oakhurst Hotel is 'n stylvolle boetiekhotel vir vakansiegangers en sakelui. Dié klein eksklusiewe hotel front na die Outeniekwaberge en is sentraal geleë in George se sakedistrik. Die hotel se ligging is ook ideaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Hotel in Bodorp, George

17OnWellington Suites is in George se middedorp en stapafstand vanaf verskeie restaurante. Standaard kamers vir korttermynverblyf teen bekostigbare tariewe is beskikbaar aan gaste. Die selfsorg-eenhede of gesinskam...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mosselbaai hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons hoof Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste hotel akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]