Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (2)
Fairview (1)
Hartenbos (125)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (10)
Pinnacle Point (46)
Santosbaai (41)
Sentraal Mosselbaai (33)
Voorbaai (97)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (705)
B&Bs (28)
Lodges (4)
Hotelle (6)
Gastehuise (43)
Selfsorg-eenhede (624)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 987 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 987 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir lodges in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai lodges om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Lodges

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
30% af Winteraanbod!
VanafR1 050
R735
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mosselbaai

Ilita Lodge is net bokant die prentjiemooi dorpie, Groot-Brakrivier, op 'n stil heuwel geleë en word omring deur die panoramiese uitsigte van die riviermond, die Indiese oseaan, beeldskone berge en Mosselbaai. Hier...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mosselbaai

The Village@ Botlierskop is teen die agterspansel van die Outeniekwaberge, net 25 km buite Groot-Brakrivier geleë. Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamertipes wat slaapplek aan 2 tot 5 volwassenes bied. ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Lodge in Santosbaai, Mosselbaai

Die Santos Express Train Lodge is teen Santosstrand in Mosselbaai geleë, en dit is definitief een van die mees eksentrieke blyplekke. Hierdie regte trein bied asemrowende see-uitsigte vanuit al die kajuite. 'n Heer...

25% af Winteraanbod!
VanafR1 188
R891
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mosselbaai

Outeniquabosch Lodge is op 'n krans aan die oewer van die Brandwagrivier in Brandwacht, Hartenbos geleë. Hierdie unieke lodge bied die rustigheid wat 'n mens verlang tydens 'n wegbreek of vakansie en daar is ook 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 693 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Lodges binne 50 km vanaf Mosselbaai

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Lodge in Ruiterbos, Tuinroete

Die Ruiterboschvallei is sentraal tussen die Outeniekwaberge se voorheuwels geleë. As mens op die R328 van Oudtshoorn af ry en in die Robinsonpas afkom, word selfs die mees vermoeide reisiger verras deur die skieli...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

The Owls Inn Guest Lodge is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glentana ... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Lodge in George, Tuinroete

ArendsRus is net 20 minute buite George, die hoofstad van die Tuinroete, en is binne 'n uur se ry van die Tuinroete se gewildste besienwaardighede: van Oudtshoorn en die Kango-grotte, tot Mosselbaai se bekende Dias-... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Highlands Lodge is geleë in die Waboomskraalvallei, amper halfpad tussen Oudtshoorn en George op die N12. Dit is 'n klein toevlugsoord in die Outeniekwaberge op die Tuinroete. Die lodge het 'n uiters rustige, natuu...

Vanaf
R525
per nag (plek vir 2)
Lodge in Blanco, Tuinroete

Reheifo Lodge is in George, die hartjie van die pragtige Tuinroete, geleë. Hier sal jy deur asemrowende berguitsigte vanaf jou kamer bekoor word, en luilekker oomblikke by die strande, wat net 'n rit van 10 minute ...

Vanaf
R3 550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Albertinia, Tuinroete

Teen die agtergrond van die majestueuse Langeberge bewaak die Garden Route Game Lodge die toegangspoort tot Suid-Afrika se wêreldberoemde Tuinroete. Hierdie malariavrye privaat wildreservaat, net 'n pragtige, 3,5 u...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mosselbaai lodges blad - loer bietjie na ons groot versameling van lodges hieronder, of gaan kyk na ons hoof Mosselbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mosselbaai akkommodasie soek. Sodra jy die beste lodge akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...