Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mosselbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Mosselbaai akkommodasie
Bladsy 6 - 696 lekke plekke om te bly
Mosselbaai lê aan die westekant van 'n skilderagtige kuslyn genaamd die Tuinroete en is 'n gewilde toeristebestemmi...
Beth-El bied verblyf in 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in Danabaai. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers ...
Sakpas Kus Akkommodasie bied verblyf op die eienaar se perseel in Hartenbos. Dié gewilde kusdorp is die ideale some...
Nautica 403 is in ’n veilige kompleks in Die Bakke, Mosselbaai geleë. Dit is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n pragti...
Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is...
Altelekker by die See is 'n selfsorgwoonstel in Danabaai, Mosselbaai, 1,2 km van Danabaai se strand en 10 km vanaf ...
De Branders Woonstel No 67 is 'n ruim selfsorgwoonstel vir 4 aan die kusfront in Hartenbos. Die dupleks-woonstel ...
Tulip On The Bay is 'n knus en rustige woonstel op die eienaar se erf in Danabaai, Mosselbaai. Die woonstel bied ge...
Mosselbaai @ Da Gama is 'n selfsorgwoonstel wat deel van die eienaar se huis vorm in Mosselbaai. Dié gewilde kusdor...
Aquamarine Guest House is sentraal geleë in die hoofstraat van Mosselbaai, met veilige parkeerplek op die perseel e...
Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n... Lees meer