Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Voorstede
D'Almeida (1)
De Nova (2)
Fairview (1)
Hartenbos (117)
Heiderand (1)
Mosselbaai Gholflandgoed (10)
Pinnacle Point (42)
Santosbaai (40)
Sentraal Mosselbaai (33)
Voorbaai (93)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (681)
B&Bs (23)
Lodges (4)
Hotelle (7)
Gastehuise (44)
Selfsorg-eenhede (603)

Resensies van Mosselbaai

4.7 / 5  
volgens 937 resensies
Lees regte resensies van Mosselbaai van 937 geverifieerde gaste.
Indien jy Mosselbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mosselbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mosselbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mossel Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mosselbaai Akkommodasie

666 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
VanafR700
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Meeu-en-Son bied 2 selfsorg-eenhede in Mosselbaai met aparte ingange, 5 km vanaf die Langeberg Mall en die strand. Mosselbaai is 'n hawedorpie op die gewilde Tuinroete in die Wes-Kaap. Meeu-en-Son Duet 1 bied slaa...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 440
R1 224
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Hartenbos Estate 16 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 'n solderkamer op 'n sekuriteitslandgoed met 24 uur-sekuriteit in Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin. Die ...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mosselbaai

Dié gerieflike en netjiese selfsorghuis is in Mosselbaai op die prentjiemooi Tuinroete geleë. Dit is 'n volledig gemeubileerde drieslaapkamerhuis met 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 'n apa... Aanpasbare Kansellasie!

16% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R833
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bay View, Mosselbaai

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum. Dié Urban Villa beskik oor 3 gerie... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R840
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Tergniet, Mosselbaai

Rehoboth is 'n selfsorgeenheid in die kusdorp Tergniet tussen Groot Brakrivier en Klein Brakrivier. Dit is 300 m vanaf Tergniet se getypoel naby die strand geleë. Die eenheid het 'n stoep met 'n see-uitsig, 3 sla...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 250
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Pinnacle Point, Mosselbaai

Lodge 93 is 'n smaakvol versierde vakansiehuis wat in die pragtige Pinnacle Point Gholfbaan geleë is. Die huis bied gerieflike akkommodasie vir 4 mense en is toegerus met 'n swembad en wonderskone see-uitsigte. Pi...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekp...

Vanaf
R255
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sentraal Mosselbaai, Mosselbaai

Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste wat hierdie deel van die Wes-Kaap besoek. Hierdie lieflike huis het 6 kamers wat goed ingerig is v... Aanpasbare Kansellasie!

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Hotel in Mosselbaai

Die Oceans Hotel in Mosselbaai bied 'n verskeidenheid bekoorlike verblyf-opsies. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie- of sakewegbreek naby verskeie doendinge en besienswaardi...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 095
R931
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hartenbos, Mosselbaai

Villa Riviera 13 is langs die Riviera Hotel aan die oewer van die Hartenbosrivier geleë. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig op die rivier en seemonding. Die eenheid is opgeknap en baie netjies. Die tweeslaapkamer... Aanpasbare Kansellasie!

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Die mooie Mosselbaai spog met die eerste posbus in Suid-Afrika wat ongeveer 600 jaar oud is, een van die wêreld se grootste gas-na-vloeistofaanlegte, meer as 60 km se strande, en omtrent 300 sonnige dae in elke jaar. Hierdie Wes-Kaapse dorp met meer as 150 000 inwoners (2009-statistiek) is beslis 'n besoek werd, al is dit net om by Santosstrand, 'n blouvlagstrand, te gaan swem, speel of stap....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...