Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.7 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mouille Point

Dolphin Inn Guesthouse is binne loopafstand van die Kaapstad Stadion af. Ons het 11 kamers beskikbaar, almal toegerus met en suite-badkamers, LCD TV's, yskassies, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 1 luukse suite...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 27 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R1 660
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

40 Winks is 'n gastehuis aan die voet van Seinheuwel na aan die Kaapse middestad met moderne geriewe, luukse sakpasverblyf en 'n smullekker ontbyt-buffet. Die luukse en suite-kamers is toegerus met al die geriewe ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Jambo Guest House is in 'n doodloopstraat teen die voet van Seinheuwel in Groenpunt geleë. Hierdie ongelooflike gastehuis het 4 gastekamers in 'n subtropiese, omheinde tuin in die hartjie van Kaapstad. Akkommodas...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Point B Guest House bied tradisionele styl met moderne bekoring. Point B is gerieflik en bied 5 dubbel en suite-slaapkamers. Al die kamers het matte of oorspronklike eikehoutvloere. B&B en aandete is slegs op verso...

25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR770
R578
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap

Antrim Villa is 'n wonderlike ou huis wat in die laat 1800's gebou is. Die huis se bekoring is te danke aan die Victoriaanse styl, hoë plafonne, goed onderhoude pleisterkalk en oorspronklike oregon-dennehoutvloere....

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Altona Lodge is in Groenpunt, 'n spoggerige deel van Kaapstad, geleë. Ons bied verblyf aan oordeelkundige vakansiegangers sowel as sakereisigers. Die verblyf is stapafstand vanaf die Waterfront en die stadion. Die ...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

By 4 on Varneys word jy blootgestel aan die twee ritmes van Kaapstad: die lewendige hartklop van die stad en die kalmte van hierdie pragtige, luukse gastehuis in Groenpunt. 4 on Varneys bied 'n rustige toevlugsoord ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Cape Standard bied boetiekverblyf in 'n gastehuis naby Clifton se strand en die Kaapse middestad. Dis in 'n stil straat in Groenpunt en ontwerp om gerief te bied. Ligte materiaal en moderne meubels maak elke indiv...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Avatara is aan die voet van Seinheuwel geleë en is stapafstand van die gewilde V&A Waterfront, Groenpunt-stadion en De Waterkant se Cape Quarter. Dit is ook net 5 minute se ry van die middestad en die wêreld se me...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groenpunt, Wes-Kaap

Ankerview Guest House bied B&B-verblyf in Groenpunt. Die gastehuis is naby Kaapstad-stadion, V&A Waterfront, die middestad, Virgin Active-gimnasium en die promenade in Seepunt. Die verblyf bestaan uit 5 kamers wat ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]