Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.7 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Selfsorg-eenhede

25 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
33% af Winteraanbod!
VanafR945
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mouille Point

Mouille Point Village is ideaal geleë naby die Victoria & Alfred Waterfront en die historiese Mouille Point Vuurtoring in Kaapstad en is binne stapafstand van die Kaapstad-stadion en Groenpunt Stadspark. Mouille Po...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Rhodora 31 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks op die strandfront. Dis op Mouille Point se Platinum Myl geleë en is stapafstand vanaf die V&A Waterfront. Die woonstel het 1 slaap...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Sandringham Bachelor on Beach Road is onlangs opgeknap en is in 'n veilige woonstelgebou in 'n dinamiese buurt. Die ingang lei vanaf die straat via die gebou se hoof-ingang deur 'n gemeenskaplike binnehof na die wo...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Mouille Point Apartment is 'n ateljeewoonstel in 'n veilige kompleks in Mouille Point. Die gebou is ideaal geleë en gaste kan maklik die Seepunt-promenade, Groenpunt-park en die V&A Waterfront besoek. Dié woonste...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Sandringham II is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in Strandweg in Mouille Point, naby die Waterfront, Metropolitan Gholfklub, Groenpuntpark en die Kaapstad Stadion. Die ateljeewoonstel op die grondvloer bied s...

Vanaf
R1 840
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mouille Point

Villa Marina is ’n selfsorg-woonsstel in Mouille Point, stapafstand van V&A Waterfront, verskeie restaurante teen die strand, Green Point Urban Park en Kaapstad Stadion. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mouille Point

Mouille Grange 110 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel net 50 m van die Atlantiese Oseaan af in Mouillepunt en net 4 km van die promenade af. Dié oopplan-ateljeewoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n verhewe leefare...

Vanaf
R2 099
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mouille Point

Seahill Luxury Penthouse Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die boonste verdieping met 'n pragtige uitsig. Dié woonstel is in 'n woonstelblok oorkant Mouille Point-strand, 300 m vanaf Kaaps...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Sandringham is 'n lieflike oopplan-ateljeewoonstel in die modieuse Mouille Punt. Die woonstel is naby die V&A Waterfront, die KIKS en die Kaapse middestad geleë. Die woonstel is op die derde vloer en kan slegs deu...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mouille Point

Villa Capri bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in 'n art-deco-gebou in Mouille Point. Die woonstelblok is oorkant die Mouille Point-strand en gaste het 'n see-uitsig vanaf die balkon, sit- e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]