Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (28)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Mouille Point

4.7 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Mouille Point van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Mouille Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mouille Point.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mouille Point selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mouille Point Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mouille Point Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede

Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Mouille Point

Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

8 Glengariff Terraces is 'n stylvolle selfsorghuis wat onlangs opgeknap is. Dis ideaal geleë in Groenpunt en is stapafstand vanaf verskeie winkels, restaurante en klubs sowel as die Promenade. Daar is slaapplek vi...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

201 Romney One is 'n selfsorg-woonstel in Groenpunt, 'n luukse seekant-woonbuurt tussen Seinheuwel en die Atlantiese Oseaan, naby Kaapstad se middestad. Die Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront met sy tientalle wi...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Stadium Guest House bied selfsorg- of B&B-verblyf in Groenpunt, 'n spoggerige buurt in Kaapstad net 850 m van die V&A Waterfront af. Dié stil, veilige area is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gaste...

10% af Aanbod!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Afribode Dysart Cottage is 'n ruim tweeslaapkamer-tuinwoonstel van 'n historiese huis in die kosmopolitiese en gewilde Groenpunt. Dié woonstel is gerieflik en rustig versier met eklektiese oudhede versamelstukke v...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Bramber Court bied selfsorgvakansiewoonstel-verblyf met lieflike uitsigte naby alle geriewe. Die Bramber Court-kompleks is 'n toevlugsoord van rustigheid in 'n stil doodloopstraat onder Seinheuwel. Verblyf is besk...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Drie Ankerbaai, Wes-Kaap

Antrim is 'n ouwêreldse drieslaapkamer-terrashuis in Drieankerbaai, na aan Groenpunt, Kaapstad-stadion en die V&A Waterfront. Die huis bied slaapplek vir 7 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n sit- en eetkamer e...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

5 The Apartment is 'n luukse woonstel met 1 slaapkamer en moderne afwerkings. Dit is ideaal geleë in die hartjie van Groenpunt, stapafstand van die V&A Waterfront, KIKS, 'n gimnasium, die promenade, winkels en rest...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Braeside House, sentraal geleë in Groenpunt Village aan Seinheuwel se noordelike hang, het 2 gerieflike selfsorgwoonstelle. Die nabyheid van Kaapstad se middestad maak hierdie akkommodasie in Groenpunt die ideale k...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR970
R873
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Green Point Garden Cottage is 'n ruim selfsorg-tuinwoonstel in die hartjie van Groenpunt. Die eenheid bied die ideale akkommodasie vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is stapafstand van al die geriewe en besienswaa...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Groenpunt, Wes-Kaap

Sonwyck 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die middel van die modieuse Groenpunt. Die woonstel is gerieflik naby die V&A Waterfront, die KIKS en die Kaapse middestad geleë. Die woonst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]