Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Mountainside

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Mountainside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Mountainside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mountainside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mountainside selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mountainside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mountainside Selfsorg-eenhede

26 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mountainside

Seepampoentjie Akkommodasie is 'n privaat selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Gordonsbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n seevakansie. Dié ruim eensla...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Ocean View Holiday Apartments bied selfsorgverblyf in Gordonsbaai met Blouvlagstrande en die gewilde Bikini Beach. Gaste kan saans op die strand wandel, by die ou hawe eet of net met 'n skemerkelkie ontspan. Gordo...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

The Blue Marine Self-Catering is 'n selfsorgwoonstel 2 km buite Gordonsbaai, 'n skilderagtige hawedorp in die Wes-Kaap. Gordonsbaai spog met pragtige strande, 'n mediterreense klimaat en bied die perfekte vakansie b...

Vanaf
R8 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

22 Protea Place skuil teen Gordonsbaai se berge en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike drieverdiepinghuis met 'n uitsig oor Valsbaai en op Helderberg in die verte. Dié moderne huis is oopplan met 'n ho...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

17 Private Studio is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se erf in Gordonsbaai geleë is. Die woonstel kyk uit oor die baai en daar is asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon. 17 Private Studio is net 10 minute...

Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Suikerbossie 82 is 'n ongekunstelde strandhuis in die bekoorlike hawedorp, Gordonsbaai. Die hoofeienskap van hierdie selfsorgvakansiehuis is die ononderbroke see-uitsigte van beide verdiepings af. Gaste sal perfek g...

Vanaf
R4 100
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Mountainside

Blushing Bride is ’n pragtige vakansiehuis in Gordonsbaai. Dié ruim, luukse huis bied ’n onbelemmerde uitsig oor die see en betowerende sonsondergange en is 'n goeie plek vir vriende en gesinne om gehaltetyd de...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Bayview is 'n pragtig gemeubileerde, ten volle toegeruste en privaat tuiste wat oor 3 verdiepings strek. Dit is in Gordonsbaai geleë en bied 'n uitsig oor die ou hawe, Bikini-strand en 'n walvis-uitkykpunt. Die luu...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 452
R1 162
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Gordons Bay Sea Chalet in die kusdorp Gordonsbaai is lekker naby al die strande, winkels en restaurante. Die chalet het slaapplek vir 7 gaste (5 volwassenes en 2 kinders) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

The White House is 'n selfsorgwoonstel wat in die stil Mountain Side-buurt in Gordonsbaai geleë is en 'n lieflike see-uitsig bied. Dis naby die strand, winkels en voetslaanroetes. Die woonstel is op die eienaar se ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]