Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (23)

Resensies van Mountainside

4.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Mountainside van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Mountainside besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Mountainside.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mountainside selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mountainside Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mountainside Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

La Vue Parfaite is 'n Provénce-styl villa in 'n berg-natuurreservaat, wat privaatheid en rustigheid bied, met 'n uitsig oor Gordonsbaai en Valsbaai. Dis die perfekte omgewing met ongelooflike panoramiese uitsigte. ...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Villa Lucca is 'n selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig op 'n heuwel met 'n uitsig oor Gordonsbaai, die baai en op die berg. Die woonstel is naby die strand en sowat 30 minute se ry vanaf Stellenbosch met bekroonde Sui...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Cape Sea View bied billike, gerieflike selfsorgverblyf in 3 woonstelle. Cape Sea View is goed geleë teen die Hottentotshollandberge en die balkonne het luisterryke uitsigte oor Valsbaai en die Atlantiese Oseaan. Hi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

The Upper Deck and Birdsong bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid op die boonste verdieping, en 'n eenslaapkamer-eenheid op die onderste verdieping in 'n dubbelverdiepinghuis. Die eiendom is i...

Vanaf
R2 870
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Suikerbossie 82 is 'n ongekunstelde strandhuis in die bekoorlike hawedorp, Gordonsbaai. Die hoofeienskap van hierdie selfsorgvakansiehuis is die ononderbroke see-uitsigte van beide verdiepings af. Gaste sal perfek g...

Vanaf
R3 450
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Villa Calao is 'n lieflike dubbelverdieping-villa aan die voet van Protea-rylaan in Gordonsbaai. Dié smaakvolle villa het 'n see- en berg-uitsig en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke en suite-slaap...

Vanaf
R4 950
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Bolusii House bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sesslaapkamerhuis met 'n see-uitsig. Dié huis is hoog op die berg in Gordonsbaai, 3,5 km vanaf Bikini Beach. Die huis het 6 slaapkamers en 6 badkamers. Die 2 hoo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Kaya Sheila Cottage is in die hartjie van Gordonsbaai en het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike selfsorgvakansie. Die enkelwoonstel het slaapplek vir 2 tot 3 gaste terwyl die tweeslaapkamer-eenheid slaapplek vi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Spindrift Apartment is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se perseel teen die berg in Gordonsbaai. Die perseel bied 'n lieflike uitsig oor Valsbaai, Somerset-Wes en die Hottentots-Hollandberge. Hierdie privaat, ve...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gordonsbaai, Mountainside

Downstairs Suites bied gerieflike akkommodasie in Gordonsbaai, 'n lieflike seekantdorpie teen die berg met die mooiste uitsig oor Valsbaai en die Hottentots-Hollandberge. Daar is 2 selfsorg-suites wat pragtig inger...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]