Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Mowbray

4.4 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Mowbray van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Mowbray besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Mowbray.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mowbray gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mowbray Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mowbray Gastehuise

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Mowbray

Brooklands House is 'n 4-ster-gastehuis in 'n Victoriaanse styl. Dit is geleë in die Suidelike Voorstede van Kaapstad en is net 'n kort 10 tot 15 minute motorrit van die lughawe en middestad af. Geriewe soos WiFi,...

Vanaf
R1 570
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mowbray

Medindi Manor is 'n reuse, afgesonderde Eduardiaanse huis met verandas op die eerste verdieping, 'n tuin en 'n swembad agter hoë heinings en bosse. Hierdie statige Victoriaanse huis dateer uit die 1890's en is idea...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 10 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Mowbray

20% af Winteraanbod!
VanafR1 940
R1 552
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rosebank, Wes-Kaap

Ons gastehuis is 'n stylvolle Victoriaanse herehuis teen die hange van Duiwelspiek met Tafelberg as die agtergrond. Yves, Valérie en hul dogters Chloé en Charlotte sal seker maak dat jy absoluut tuis in hul gasteh...

Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Little Scotia is 'n ontspanne en huislike gastehuis van hoë gehalte in die hartjie van Rondebosch, na aan die Universiteit van Kaapstad. Dit word deur 'n gesin bestuur. Die gastehuis is geleë halfpad tussen Kaapst...

10% af Winteraanbod!
Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Knightsbury Luxury Guest House bied gerieflike verblyf in 'n pragtige Tudor-styl huis in Rondebosch en dis ideaal vir oordeelkundige sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is in 'n stil tuin 'n paar minute ...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Westbury House is deel van ’n ou, statige Victoriaanse huis wat sentraal geleë is in die ekslusiewe area Silwood in Rondebosch. Dié elegante huis is in ’n stil cul-de-sac en bied ’n uitsig op die agterkant v...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Roodenburg House 1882 is 'n luukse gastehuis wat oorspronklik in 1882 gebou is. Dit is in die lowerryke voorstad Rondebosch geleë en bied fantastiese berguitsigte. Dit is ook net 'n kort entjie se ry van plaaslike ...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Rondebosch, Wes-Kaap

Bishopsfield Guesthouse is ’n pragtige gastehuis in die boomryke woonbuurt, Rondebosch met toegang tot die Universiteit van Kaapstad en Nuweland Rugby- en Krieketstadions. Die perseel is net 1,4 km van Bishops Dio...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Hedge House is in die vreedsame buurt, Sunnybrae in Nuweland geleë, en is ideaal vir gesinne en sakereisigers. Ons is loopafstand van Claremont, Nuweland Krieket- en Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub, Good Hope St...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Woodstock, Wes-Kaap

Vibrant Living is 'n selfsorghuis in Woodstock. Die perseel is ideaal geleë 3 km vanaf die middestad waar verskeie sake- en ontspanningsgeriewe besoek kan word. Dié ten volle gemeubileerde vakansiehuis beskik oor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mowbray gastehuise blad - loer bietjie na ons wye reeks van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Mowbray akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mowbray akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za