Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Fort Gale (3)
Voorstede
Umtata (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)

Resensies van Mthatha

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mthatha van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mthatha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Mthatha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mthatha gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mthatha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mthatha Gastehuise

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Mthatha

Casa Guesthouse & Events is in Mthatha geleë, sowat 21 km vanaf Nelson Mandela se geboorteplek en slegs 100 km vanaf die Oos-Kaap se Wildekus. Dié gastehuis word bestuur en onderhou deur die eienaar en bied veilig...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Mountain View Guest House bied luukse B&B-verblyf in Mthatha in die Oos-Kaap. Die gastehuis is sentraal en naby al die restaurante, kroeë en winkels geleë. Mountain View het 10 en suite-gastekamers en elke kamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Big Five Guest House is geleë in Northcrest, 'n stil woonbuurt in Mthatha. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en gesinne wat op soek is na wegbreek. Ons is sentraal geleë ten opsigte van die lughawe, restau...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Umtata, Mthatha

Lucolo Palace B&B is in Mthatha, voorheen bekend as Umtata. Ons is 1,3 km vanaf die Circus Triangle Mall en 1,4 km vanaf Spar. Verblyf is beskikbaar in 5 en suite-gastekamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-k...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 100 km vanaf Mthatha

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transkei, Grens Area

Hillside View Guesthouse bied gastekamers en is in Koffiebaai aan die Wildekus geleë. Dié gastehuis is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede geleë. Hillside View Guesthouse bied slaapplek in 5 Standaard...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Grens Area

Clarendon Guest House is 'n bekoorlike, historiese gebou wat tot en met 1962 gebruik is as 'n weeshuis vir meisies. Die gastehuis is in Ugie geleë, onder die kranse van die Drakensberge. Daar is 16 individueel ve...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ugie, Grens Area

The Cock & The Cat bied verblyf in Ugie, 'n dorpie in die Oos-Kaap. Die verblyf is naby winkels, restaurante, die munisipale kliniek en banke. Daar is 3 slaapkamers wat aan elke gas se behoeftes sal voldoen. Elke s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Maclear, Grens Area

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge. Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Amathole-distrik, Grens Area

The Village Lodge is 'n plattelandse lodge in Idutywa, 'n dorp in die Oos-Kaap. Verblyf is beskikbaar is 14 luukse kamers, 2 koningkamers, 3 sakpaskamers, 2 drieslaapkamer-chalets en 'n vierslaapkamer-chalet. Elke...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Port St Johns, Transkei

Umzimvubu Retreat Guest House word omring deur ongerepte woude en 'n egte Afrika-landskap met berge, riviere en see-uitsigte. Die perseel word goed onderhou en daar staan 3 skakelhuise wat kan dien as of gastehuis- ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear, Suidelike Drakensberge

Fairbairn Gasteplaas is op die Rhodes-pad, 14 km buite Maclear, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë. Elke eenheid het slaapplek vir 2-4 gaste en en suite-badkamers. Eenheid 4 deel 'n badkamer met Eenheid 5. An...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Suidelike Drakensberge, Grens Area

Woodcliffe is op 'n plaas in die Maclear-area. Dit is die laaste bewoonde plaas op Klein Potrivier voor die hoë berg en net 22 km vanaf Maclear. Dis net langsaan die beroemde Naude's Nek-pas na Rhodes. Hier kan gas...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Butterworth, Grens Area

Lilitha Guest Lodge & Conferencing bied bekoorlike, luukse gehalte-verblyf, uitstekende diens en pragtige dekor. Dit is die ideale basis vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf word in 7 kamers met koningingr...

Bladsy:
1
2
Wys 1 tot 15

Welkom by die Mthatha gastehuise blad - loer bietjie na ons groot reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons hoof Mthatha akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mthatha akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za