Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Umtata (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
B&Bs (3)
Wildsplase (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (1)

Resensies van Mthatha

3.8 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Mthatha van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Mthatha besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Mthatha.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mthatha wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mthatha Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mthatha Wildsplase

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Lat Grand Lodge is 'n gesellige gaste-lodge naby die gholfbaan in Mthatha. Die lodge is net 2 km van die Ndluli Natuurreservaat af en is gerieflik naby talle restaurante, die Savoy-kompleks, Nelson Mandela Hospitaal...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Umtata, Mthatha

Die idee wat deur die eienaar nagejaag was, was as 'n eerste vir Mthatha, uitsonderlike luuksheid en gerief terwyl jy steeds die aantreklikhede van hierdie wonderlike erfenisryke dorp kan geniet. Uitsonderlike bedag...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 11 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 100 km vanaf Mthatha

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port St Johns, Oos-Kaap

N'taba River Lodge & Spa is ’n gesinsoord wat in 'n asemrowende, tropiese tuin aan die oewer van die Umzimvuburivier geleë is. Hierdie gesinsoord bied 'n keurige vermenging van Wildekus-gasvryheid en ongelooflik...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port St Johns, Grens Area

Port St Johns River Lodge skuil aan die oewer van die Umzimvuburivier in Port St Johns. Dit is tussen Thesigerberg en Sullivanberg en is bekend onder natuurliefhebbers vir die lang voetslaanroetes, pragtige strande,...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Amathole-distrik, Grens Area

Nqabara Eco River Lodge is aan die oewer van die Nqabara-rivier in die omgewing van Dwesa aan die Wildekus geleë. Die lodge is baie naby die riviermonding, daar is 1800 hektaar van natuurlike woud en gaste kan heer...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge bied selfsorgverblyf of B&B. Die lodge is op 'n werkende plaas, aan die voorheuwel van Elliot in die Suidelike Drakensberge, geleë. Akkommodasie by The Guardians Lodge beskik oor 6 grasdakkoth...

Vanaf
R912
per nag, vir 2 mense
Lodge in Grens Area, Oos-Kaap

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame at...


Wildsplase binne 200 km vanaf Mthatha

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Tenahead Mountain Lodge skuil in 'n beskutte gedeelte van die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is 'n versteekte juweel. Die skouspelagtige lodge is op Lesotho se grens, 2500 m bo seevlak en word omring deur die asemrowend...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amathole-distrik, Grens Area

Outspan Safaris is in 'n privaat wildreservaat, 60 km buite Oos-Londen langs die N2 in die rigting van Durban. Verblyf word in gerieflike suites aangebied en elke suite het slaapplek vir 2 tot 3 volwassenes. Elke k...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 9

Welkom by die Mthatha wildsplase blad - loer bietjie na ons groot reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Mthatha akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Mthatha akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte wildsplaas akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za