Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg B&Bs

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg

Admiralty B&B is in Cannon Island in Marina da Gama geleë en kyk oor die rustige water van die Zandvlei-riviermonding uit. Dis slegs ’n paar minute weg vanaf die fantastiese strande aan Valsbaai se kus. Verblyf ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg

Geleë op die randjie van die water in Marina da Gama, met pragtige uitsigte oor die water en die berge. Die huis binne maklike bereik van Kaapstad en omgewing, maar nog steeds rustig. Daar is 2 kamers vir gaste wa...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 70 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 10 km vanaf Muizenberg

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lakeside, Wes-Kaap

G&G's BnB is aan die voet van die Steenberge in Lakeside geleë, ’n rustige voorstad van Kaapstad, slegs 4 km vanaf Muizenberg se gewilde strand. Daar is 2 ateljees wat ’n asemrowende uitsig op Tafelberg het. ...

Vanaf
R858
per nag, vir 2 mense
B&B in St James, Wes-Kaap

Blue On Blue Bed and Breakfast is 'n unieke gastehuis vol kunswerke wat in die prentjiemooi kusdorp, St James geleë is. Dit is aan Valsbaai se kus tussen Muizenberg en Kalkbaai geleë. St James is gerieflik geleë ...

10% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 305
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Morningside Cottage is in 'n betowerende tuin in die Constantiavallei ingebed. Die opgeknapte Kaaps-Hollandse-styl eenheid bied vreedsaamheid en alle moderne geriewe aan. Ons het 5 mooi kamers, almal met en suite-b...

Vanaf
R7 400
per nag (plek vir 8)
B&B in Steenberg Estate, Wes-Kaap

Blue Crane Villa is ’n lieflike villa op die luukse Steenberg Gholflandgoed en bied slaapplek aan 8 gaste. Die villa het 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met ’n...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Constantia Valley, Wes-Kaap

Windsor House is in Tokai in Kaapstad geleë - 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming wat bekend is vir die strande, natuurskoon en argitektuur, sowel as vir gewilde landmerke soos Tafelberg, Kaappunt, Seinhe...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
B&B in Tokai, Wes-Kaap

Rustic Manor Bed and Breakfast is in die lowerryke Kaapstadse woonbuurt, Tokai geleë. Dis 'n perfekte plek vir oornagverblyf wat lekker naby verskeie besienswaardighede in die Suidelike Voorstede is. Dié B&B bes...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
B&B in Vishoek, Wes-Kaap

Wellwood Lodge bied bed en ontbyt in Vishoek in Kaapstad. Die lodge is net 5 minute se stap vanaf Vishoek se strand, banke, restaurante en winkels. Daar is verskeie kamerkategorieë, almal eenders versier. Elke sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Muizenberg B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Muizenberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Muizenberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za