Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg

Bluebottle Guesthouse is teen die hange van Muizenberg geleë en bied 'n asemrowende panorama-uitsig oor Valsbaai - van Hangklip aan die een kant van die baai tot by Kaappunt op die ander met die dramatiese Hottento...

Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marina Da Gama, Muizenberg

Patmos Guest House is 'n dubbelverdieping-blyplek in Marina Da Gama in Kaapstad. Dié gastehuis is ideaal geleë, net 'n paar minute se ry van Surfer's Corner-strand in Muizenberg se winkels en restaurante af. Ver...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Muizenberg

Muizenberg Guestique is gebou met Tafelberg-sandsteen en is in die hartjie van Muizenberg. Dié gastehuis is net 300 m vanaf Muizenberg se strand en Surfer's Corner. Daar is 3 stylvolle suites en elke suite het 'n ...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Muizenberg

Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakeside, Wes-Kaap

Capeblue Manor House is 'n 4-ster-gastehuis in Muizenberg, 'n voorstad van Kaapstad, Suid-Afrika. Manor House is weggesteek in 'n stil doodloopstraat aan die voet van die indrukwekkende Steenberg. Dis in 1927 gebo...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Suidelike Voorstede, Wes-Kaap

Bergen Wetlands bied gerieflike verblyf in die rustige Frogmore Estate. Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede, Bergen Wetlands en die Frogmore Cottage. Die eenhede is naby die hoofhuis en bied slaapplek aan 2 gaste in...

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Manor is die mees elegante wegbreekplek aan die Valsbaaikus. St James, wat vroeër bekend gestaan het as die 'miljoenêrsmyl', maak tans sy herverskyning as een van die mees moderne buurte in Kaapstad. Di...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Homestead is in St. James geleë, wat vroeër bekend gestaan het as die "miljoenêrsmyl" en tans sy herverskyning maak as een van die mees moderne blyplekke in Kaapstad. Dit bied pragtige see-uitsigte oor V...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St James, Wes-Kaap

St James Seaforth Villa is in St James geleë wat geskiedkundig bekend staan as die "miljoenêrsmyl" en tans naam maak as een van die mees moderne plekke om te bly in Kaapstad. Dit bied asemrowende see-uitsigte oor ...

Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Castle Hill Guesthouse is minder as 30 minute vanaf die V&A Waterfront af geleë en is ook 'n uitstekende punt waarvandaan die Kaapse wynlande, beeldskone natuurreservate en strande verken kan word. Jou slaapkamer ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kalkbaai, Wes-Kaap

Chartfield Guesthouse is in die bekoorlike kusdorpie Kalkbaai geleë en dit kyk oor die prentjiemooi hawe uit. Die gastehuis en die dorpie herinner jou aan vervloë jare se ouwêreldse bekoring en tog word elke mode...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Muizenberg gastehuise blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele Muizenberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Muizenberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za