Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Murraysburg

3.7 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Murraysburg van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Murraysburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Murraysburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Murraysburg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Murraysburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Murraysburg Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R250
per nag (plek vir 4)
Gastehuis in Murraysburg

Joalani Gasteplaas is 30 km noord van Drie Susters af, net langs die N1. Die gasteplaas bied akkommodasie in en suite-kamers en kampeergeriewe in die stil Karoo. Dit is ideaal vir reisigers wat net wil oornag en vir...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murraysburg

Elandsrus Country Lodge is in die Drie Susters-omgewing geleë, 'n bekende landmerk vir diegene wat tussen Johannesburg en Kaapstad op die N1 reis. Al is Elandsfontein 'n skaapplaas, speel dit ook gasheer aan gaste ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murraysburg

Of jy nou vakansie hou of weens sake reis, kan jy hier by GaMamadi Guest Farm naby aan Drie Susters kom ontspan. Die gasteplaas is 800 m van die N1 af, op 'n rustige, pragtige en eko-vriendelike Merinowol-skaap- en ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Murraysburg

Colonial Karoo is 'n boetiekgastehuis in Murraysburg en bied gerieflik gemeubileerde kamers aan gaste. Gaste het 'n keuse van 3 kamers, naamlik die Murray-suite en Sneeuberg-kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste en...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Gastehuis in Murraysburg

Oudeland Farm Cottage is 'n gerieflike selfsorg-plaaskothuis in Graaff-Reinet wat beskikbaar is vir plaasvakansies of oornagverblyf. Die kothuis het 3 slaapkamers waarvan 2 en suite-badkamers het en die derde 'n a...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 16 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Murraysburg

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Bo-Karoo

Die plaas Skietkuil is langs die N1 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Dis 'n stil, skilderagtige oorslaapplek vir diegene wat op die R63 van Port Elizabeth na die Weskus of Namakwaland reis. Dié vak...

Vanaf
R1 970
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Noord-Kaap

Bloemhof Karoo is 'n historiese kamer wat eens op 'n tyd in Professor Christiaan Barnard se besit was. Hierdie elegante opstal staan in 'n groen oase tussen koppies op 'n produserende plaas in die malariavrye Groot ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Rondawel Guest Farm is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is op 'n werkende plaas geleë net duskant die N1 snelweg, 38 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap. Dis ideaal vir 'n gaste wat op soek is na '...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Drie Susters, Noord-Kaap

Desert Dew Guest House is op die Modderfonteinplaas in Victoria-Wes, 35 km vanaf Drie Susters op die N1 geleë. Dié gastehuis het ook 'n ingang vanaf die N12. Desert Dew Guest House is onlangs uitgebrei en die Vel...


Gastehuise binne 100 km vanaf Murraysburg

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Richmond, Noord-Kaap

Aandrus Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf in die bekoorlike Richmond. Dit is in die hartjie van die Karoo langs die N1 geleë en is die ideale oornagplek vir reisigers wat tussen Johannesburg en Kaapstad reis....

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die a-Murraysburg gastehuise blad - loer bietjie na ons wye versameling van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons algehele a-Murraysburg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte a-Murraysburg akkommodasie soek. Wanneer jy die beste gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]