Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Musgrave

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Musgrave van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Musgrave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Musgrave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musgrave B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musgrave Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musgrave B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


B&Bs binne 10 km vanaf Musgrave

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Bulwer, Bulwer

Terebinte Bed and Breakfast is deel van 'n eiendom in Glenwood, Durban. Dit het die bekoring van 'n ou huis met houtvloere en hoë plafonne en 'n outydse tuin, met mango- en piesangbome. Terebinte het 2 kamers wat...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
B&B in Berea, Essenwood

Napier House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in Musgrave, Durban. Die smaakvol versierde gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis die ideale plek vir diegene wat Durban wil ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Essenwood

Burns Bed and Breakfast het die ideale ligging 5 minute se ry vanaf Musgrave Centre en Florida-weg in Durban. Die gastehuis is ook naby ander besienswaardighede in die omgewing. Verblyf by Burns Bed and Breakfast b...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Essenwood

Acorn B & B bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area. Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 e...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
B&B in Berea, Bulwer

Beechwood Guesthouse @ 21 Shuter Road is in Berea, ’n bult bokant Durban in KwaZulu-Natal geleë. Die area is lekker naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
B&B in Westridge, Berea

An Upper Room B&B bied slaapplek en ontbyt aan die rant van Durban met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike akkommodasie en gasvryheid in 'n rustige area naby aan ve...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Berea

Lembali Lodge is 'n ruim en kontemporêre gastehuis in 'n rustige en boomryke omgewing in Morningside. Die groot swembaddek van hout kyk oor Durban se gewilde Jameson Park en die lodge het ook pragtige uitsigte oor ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Durban SSB, Windermere

Concord Christian Guesthouse bied gemaklike B&B-verblyf in Morningside, Durban, net 650 m van Floridaweg se restaurante en 400 m vanaf die Windermene Centre. Concord Christian Guesthouse het eers vir terugkerende se...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Morningside, Windermere

Holland House is 'n B&B in die gewilde voorstad Morningside, Durban, wat deur die eienaar bestuur word. Dié B&B bied 'n luukse, ontspannende en huislike atmosfeer. Verblyf word gebied in 7 individueel versierde ka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Glenwood, Berea

Sparkling Star is 'n gastehuis in Glenwood, Durban. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die universiteit en ander geriewe. Verblyf is beskikbaar in 5 slaapkamers wat uniek en smaakvol ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musgrave B&Bs blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons hoof Musgrave akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Musgrave akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte B&B akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za