Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Musgrave

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Musgrave van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Musgrave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Musgrave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musgrave gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musgrave Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musgrave Gastehuise

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave

St Annes Guest House is hoog op 'n rif in Berea, Durban geleë en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis met geskiedkundige waarde. Dit word besit deur die binnenshuise versierder Caroline Wright en haar m...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musgrave

Pastel Guest House is hoog op die Berea onder Musgrave Centre geleë en bied gerieflike akkommodasie in 'n gastehuis in 'n rustige en veilige doodloopstraat met uitsigte oor die sakekern en tot by die strand in die ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Berea, Musgrave

8 Musgrave Avenue is 'n Georgiaanse-gebou wat opgeknap is om bekostigbare verblyf in Durban te bied. Die gastekamers en suites is smaakvol ingerig, en selfsorgverblyf word ook gebied. Ontbyt is beskikbaar mits dit v...

Verwyder Filters

Jy sien net 3 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Musgrave

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Palm Ridge, Berea

The Crescent Guest House is in Overport in Durban geleë. Dit bied gerieflike verblyf wat ideaal is om te gebruik as sentrale basis vir diegene wat graag Durban se besienswaardighede wil besoek en verken. Die gaste...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Durban SSB, Essenwood

Cowey's Corner is 'n ruim, pragtig gerestoureerde gastehuis in Berea, 'n gewilde woonbuurt in Durban, net 2 kilometer van die IKS af. Elkeen van die 6 kamers het 'n en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met sekere D...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Ridgeview Lodge is ideaal geleë naby hospitale, snelweë en winkelsentrums. Hier is jy verseker van gerief en luukshede in 'n rustige en vreedsame omgewing. Jou verblyf sal sonder twyfel plesierig wees. Die gasheer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Roseland House is in Glenwood High, 'n lowerryke buurt teen die Berea in Durban geleë. Durban is bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, kunsvlytmarkte, en straatbasaars, en is 'n bekende bestemming onder brand...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westridge, Berea

Sica's Guest House bied koloniale bekoring en warm gasvryheid op 'n eiendom van 3 akker in Berea, Durban. Die gastehuis maak voorsiening vir internasionale en plaaslike gaste, konferensies, troues, sportentoesiaste ...

10% af Aanbod!
VanafR928
R835
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bulwer, Bulwer

Beechwood Guesthouse bied sentrale verblyf in Glenwood, Durban. Die gastehuis is naby die strand, Musgrave Mall, Florida-weg in Morningside, uShaka Marine World, die Internasionale Krieketraad, Durban Exhibition Cen...

45% af Weeksdae!
VanafR950
R618
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durban, Sparks

Dei Gratia Guesthouse is in Sparks, Durban en bied 'n verskeidenheid kamer-tipes. Die gastehuis het 5 slaapkamers met lugversorging en dubbel- of koninggrootte-beddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Linne e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musgrave gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van gastehuise hieronder, of gaan kyk na ons hoof Musgrave akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Musgrave akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za