Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Musgrave

3.6 / 5  
volgens 8 resensies
Lees regte resensies van Musgrave van 8 geverifieerde gaste.
Indien jy Musgrave besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Musgrave.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musgrave selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musgrave Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musgrave Selfsorg-eenhede

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Berea, Musgrave

Mkhandi Self-catering bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte eenheid in die hartjie van Musgrave in Durban. Dit is net 15 minute se stap van die Musgrave-sentrum af, en is ook stapafstand van die Essenwood-vlooima...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave

Harcourt Lodge Apartment 2 bied ruim selfsorgverblyf in Berea reg oorkant die pad van die Musgrave Inkopiesentrum in Durban. Berea is 'n bergrant bo Durban aan die noordelike kant wat 'n uitsig oor die middestad en ...

20% af Winteraanbod!
VanafR1 100
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave

Harcourt Lodge Apartment 3 bied selfsorgverblyf in Berea, regoor die Musgrave Shopping Centre in Durban. Die Berea is 'n heuwel bo die stad Durban, aan die noordelike deel wat 'n uitsig oor die Indiese Oseaan het. ...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R825
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave

Harcourt Lodge Apartment 4 bied ruim selfsorgverblyf in Berea, reg oorkant die Musgrave Winkelsentrum in Durban. Barea is op 'n randjie aan die noordelike kant van Durban geleë en bied 'n uitsig oor die middestad e...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R770
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Musgrave

Harcourt Lodge Apartment 1 bied ruim selfsorgverblyf in The Berea naby Musgrave Winkelsentrum in Durban. The Berea is 'n bultjie bo Durban aan die noordelike kant met 'n uitsig oor die middestad en die Indiese Oseaa...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 9 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 10 km vanaf Musgrave

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Berea, Essenwood

Munster Executive Apartments bied luukse selfsorgverblyf in moderne en nuut ontwikkelde woonstelle in 'n veilige kompleks in Essenwood. Dié toegangsbeheerde eenhede bied 180 m² leefspasie. Elke woonstel beskik oo...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 450
R1 233
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Westridge, Berea

ZEG Accommodation is 'n selfsorgwoonstel in die Maywest Centre-woonstelblok by die Entabeni Hospitaal in Westridge, Durban. Die woonstel is lekker naby die poskantoor en die winkels en het 'n uitsig oor Westville. ...

10% af Aanbod!
VanafR1 585
R1 427
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood Apartment is 'n selfsorgwoonstel in Glenwood, Durban. Dis naby die strand, Musgrave Mall, Floridaweg in Morningside, uShaka Marine World, die ICC Durban Exhibition Centre en Moses Mabhida-stadion. Die woo...

10% af Aanbod!
VanafR1 829
R1 646
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Berea, Bulwer

Beechwood House and Cottage is in Berea, 'n bergrug bo Durban in KwaZulu-Natal. geleë Die area is naby die strand, Musgrave Mall, Florida Road in Morningside, UShaka Marine World, die ICC Durban Uitstalsentrum en d...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Berea, Morningside

The Manor on Musgrave is in Berea, Durban geleë. Die verblyf is minder as 2 km vanaf die bekende Kings Park en Moses Mabhida Stadion, asook die Internasionale Konferensiesentrum en Sun Coast Casino. Hierdie selfso...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musgrave selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Musgrave akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Musgrave akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za