Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (2)
Wildsplase (6)
Hotelle (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Musina

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Musina van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Musina besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Musina.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Musina selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Musina Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Musina Selfsorg-eenhede

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR640
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina

Lifestyle Guest Units is baie sentraal geleë in Musina en naby aan die N1-hoofweg wat dit gerieflik en maklik bereikbaar maak. Die eenhede is in 'n rustige area, omring deur 'n pragtige, groot tuin en elk het sy ei...

Verwyder Filters

Jy sien net 2 uit die moontlike 15 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Selfsorg-eenhede binne 50 km vanaf Musina

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 960
R1 764
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park, Limpopo

Mushashani Boskamp is op 'n wildplaas van 3100 hektaar aan weerskante van die Sandrivier naby Musina in Limpopo geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne, 'n familie of 'n groep vriende en is ideaal vi...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Limpopo

Bealey Buffels Game Lodge is omring deur kremetart-bome en in die Noorde van die Limpopo-bosveld geleë. Dit is die ideale verblyf vir natuurliefhebbers, gesinsgroepe of romantiese paartjies. Kom geniet 'n naweek bu...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Limpopo

Bush Baby Lodge is ’n privaat boslodge op die Alicedale Sitruslandgoed in Limpopo. Die lodge is 82,4 km vanaf die dorp Tshipise en is onder groot wildevyebome langs die oewer van die Nzhelele-rivier geleë. Verbl...


Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Musina

Vanaf
R773
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

SANParks Vhembe Wilderness Trails Camp is in die noorde van Suid-Afrika, aan die grens van Zimbabwe en Botswana geleë. Mapungubwe Nasionale Park is ryk aan geskiedenis, flora en fauna en die landskap dra plek-plek ...

Vanaf
R1 369
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park, Limpopo

SANParks Leokwe Rest Camp is in die noorde van Suid-Afrika, naby Botswana en Zimbabwe geleë. Dié park bied ryk plantegroei, wild en geskiedenis. Dele van die park spog met oorblyfsels van antieke beskawings en art...

Vanaf
R4 240
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Malale, Limpopo

Zebra Camp is aan die oewer van Limpoporivier geleë en bied gaste die geleentheid om wild in hul natuurlike habitat te sien. Ons het 3 chalets met slaapplek vir 2 tot 8 gaste. Die kampterrein moet eksklusief bespre...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR700
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Lokovhela Mountain Cottages is die ideale oornagplek vir reisigers. Lokovhela Mountain Cottages is 'n klein selfsorg-lodge wat in die Morning Sun Natuurreservaat geleë is. Dis hoog bo seevlak, so malariamuskiete ka...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Makhado, Soutpansberge

Hierdie rustige plek in die Soutpansberge, in Limpopo, bied 'n romantiese wegbreek vir 2, 'n verruklike familiekothuis vir 4 en 'n afgesonderde kampplek. Die plaas is die perfekte oornagplek op pad na Beitbrug, Mapu...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Musina selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons hoof Musina akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Musina akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za