Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (52)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (43)

Resensies van Myburgh Park

4.6 / 5  
volgens 55 resensies
Lees regte resensies van Myburgh Park van 55 geverifieerde gaste.
Indien jy Myburgh Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Myburgh Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myburgh Park gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myburgh Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myburgh Park Gastehuise

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
Vanaf
R1 870
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park

At the Rocks is net 120 km van Kaapstad af aan die Weskus en het 'n uitsig oor Langebaan Natuurreservaat. Hierdie pragtige, moderne huis het 'n rustige atmosfeer en bied luisterryke uitsigte oor Schaapeneiland, die ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park

Pumpkin House bied gerieflike en kunstige oornagverblyf in Langebaan, 'n pragtige kusdorpie aan die Weskus. Dit is ideaal vir sportliefhebbers, veral vir vlieërbranderryers. Ons het 3 bekoorlike slaapkamers, elkee...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park

Emerald View B&B is ’n pragtige gastehuis in die kusdorpie Langebaan. Dié sonderlinge strandmeerdorpie is die ideale basis vanwaar gaste die Weskus en verskeie besienswaardighede in die area kan verken. Die gast...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Myburgh Park

Harrison's House is 'n 5-ster boetiek-gastehuis, teen die koppie wat oor Langebaan se seemeer uitkyk. Ons is net 100 m vanaf die Weskus Nasionale Park af. Die B&B bied 'n rustige wegbreekkans met 'n uitstekende uits...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

Verwyder Filters

Jy sien net 5 uit die moontlike 50 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 10 km vanaf Myburgh Park

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Tropico House is gerieflik geleë in Langebaan en bied gerieflike akkommodasie naby die strand, strandmeer, Langebaan Seiljagklub en die middedorp. Die huis het ruim onthaalareas, pragtige uitsigte, welige, groen ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Due South Guest House bied verblyf in woonstelle in Langebaan. Ons bied ook seiljag- en bootvaarte en is 'n gerieflike oorslaapplek vir gaste wat besienswaardighede in die omgewing wil verken. Daar is 4 woonstelle....

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan-On-Sea is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in Langebaan. Dié verblyf is 'n ideale afsaalplek vir gaste wat naby die dorp se besienswaardighede en geriewe wil wees. Die verblyf sluit nie enig...

Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandra's Guest House is net van die strand af en in die idilliese Weskus-vakansiedorpie Langebaan geleë. Ons bied die perfekte wegbreekplek. Kom bly, ontspan, skop jou skoene uit en geniet die rus wat Langebaan bie...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Bella Mia bied gaste-eenhede in die hartjie van Langebaan naby verskeie restaurante en supermarkte. Die gastehuis is ook sowat 600 m vanaf die strandmeer. Verblyf by Bella Mia bestaan uit 3 eenhede wat elk slaapple...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za