Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (51)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (42)

Resensies van Myburgh Park

4.6 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Myburgh Park van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Myburgh Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Myburgh Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myburgh Park hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myburgh Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myburgh Park Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R640
per nag (plek vir 2)
Hotel in Myburgh Park

The Farmhouse Hotel bied panoramiese uitsigte oor die rustige Langebaan-strandmeer, 'n ervaring soos min. Ons staan uit bo die res met ons vriendelike personeel, museum op die perseel en Weskus-gasvryheid en bied 'n...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 48 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 10 km vanaf Myburgh Park

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Hotel in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy ...

Vanaf
R2 555
per nag (plek vir 4)
Hotel in Mykonos, Langebaan

Die Club Mykonos-oord is in die skilderagtige Langebaan, aan die oewer van die strandmeer geleë. Dis ’n Mediterreense wegbreekplek en bied selfsorgverblyf in Kaliva-woonstelle wat met lieflike uitsigte oor die La...


Hotelle binne 50 km vanaf Myburgh Park

Vanaf
R740
per nag (plek vir 2)
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die rustige baai van Saldanha en die omliggende omgewing. Die hotel is in 1970 gebou en is in 'n retr...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Hotel in St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel is aan die Weskus net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Die hotel is 'n rustige toevlugsoord, maar spog steeds met 'n hele reeks geriewe. Dieverblyf bestaan uit luukse en s...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster, Weskus

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R1 930
per nag (plek vir 2)
Hotel in Paternoster, Weskus

Abalone House & Spa is 'n luukse boetiek-hotel in die sonderlinge kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Dit is 145 km noord van Kaapstad en 15 km noordoos van Vredenburg. Die omg...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Velddrif

Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Elk va...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Laaiplek

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbe...

Vanaf
R1 966
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Shelley Point

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za