Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (24)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (22)

Resensies van Myoli Strand

4.7 / 5  
volgens 78 resensies
Lees regte resensies van Myoli Strand van 78 geverifieerde gaste.
Indien jy Myoli Strand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Myoli Strand.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Myoli Strand selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Myoli Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Myoli Strand Selfsorg-eenhede

22 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
50% af Aanbod!
VanafR850
R425
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myoli Strand

Myoli Beach Lodge is in Sedgefield, Wes-Kaap geleë en is stapafstand vanaf die bekende Gericke se Punt en getypoele. Hierdie warm, pragtige selfsorgstrandhuis het 'n Afrika-styl en bied 6 chalets, 1 selfsorg-woons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

122 at Shearwater on Sea is 'n losstaande woonstel in 'n lieflike kompleks in Myoli Beach, net 'n hanetreetjie vanaf een van die mooiste kuslyne en strande in die Goukamma-area. Myoli Beach is in Sedgefield op die T...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Kiewietjie Cottages skuil in die kusdorpie Sedgefield op die Tuinroete tussen George en Knysna. Verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede. Eenheid 1 en 2 het 'n uitsig oor die lagoon, maar ongelukkig nie die derde eenh...

60% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand

Die Kuierhuis bied gehate-slaapplek aan 6 gaste. Dit is 'n onafhanklike, aparte eenheid in Sedgefield en is naby talle winkels, restaurante en besienswaardighede. Die woning is smaakvol versier en beskik oor 3 slaa...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R520
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

Shearwater 106 is 'n knus selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Myoli Strand, Sedgefield en dis net 130 m van die strand af. Die grondverdiepingwoonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n ko...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

The Gull bied 2 selfsorg-eenhede in Myoli Beach in Sedgefield. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike wegbreek na aan die strand en ander besienswaardighede langs die Tuinroete. Verblyf is beskikbaar ...

Vanaf
R900
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Myoli Strand

Loerie Cottage is 'n selfsorg-vakansiehuis op 'n heuwel in Sedgefield. Die huis het lieflike uitsigte oor die Sedgefield-strandmeer en die see in die verte vanuit die agterplaas. Dit is volledig gemeubileer en het ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Myoli Strand

Eagle's Rest on Sea bied selfsorg-eenhede en is op die eienaar se perseel in Myoli Beach geleë. Dis in Sedgefield en bied privaat toegang tot die strand, ideaal vir 'n gesin of groep wat op soek is na gerieflike ve...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Myoli Strand

Shearwater On Sea is naby Myolistrand in die kusdorpie Sedgefield. Hierdie gerieflike selfsorgoord bied vir besoekers die geleentheid om die Tuinroete te verken en is ideaal vir gesinne wat gehaltetyd saam wil deurb...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Myoli Strand

104 Shearwater is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 2 gaste in die Shearwater on Sea-kompleks in Sedgefield, net 150 m van die strand af. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, word via 'n trap bereik en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Myoli Strand selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Myoli Strand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Myoli Strand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]