Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Naboomspruit

3.9 / 5  
volgens 122 resensies
Lees regte resensies van Naboomspruit van 122 geverifieerde gaste.
Indien jy Naboomspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Naboomspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naboomspruit wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naboomspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naboomspruit Wildsplase

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Lodge in Naboomspruit

Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong en skuil in die bos met ongelooflike bos-uitsigte en uitsigte op die Waterberge. Verblyf word gebied in 6 selfsorg-chalets met slaapplek vir 3 gaste in elke c...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Naboomspruit

Dinonyane Lodge is langs Nylsvley Nature Reserve (Limpopo se Voëlkyk-paradys) en slegs 10 km vanaf die nuwe Euphoria Gholflandgoed en Hydro geleë. Dinonyane se personeel sal jou welkom laat voel by 'n werklik uni...

Vanaf
R3 735
per nag (plek vir 12)
Wildsplaas in Naboomspruit

Witgatboom Boskamp is op 'n privaat wildlandgoed geleë, 11 km buite Mookgophong. Die boskamp is malaria-vry en maak hoofsaaklik voorsiening vir klein groepe, paartjies en gesinne. Die kamp bied aan gaste 'n intieme...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Mookgopong, Naboomspruit

Mmakuba Game Lodge skuil in die malariavrye Limpopo-provinsie. Hierdie 600 hektaar-paradys roep natuurliefhebbers en voëlkykers na die koelte onder die inheemse bome. Die lodge bied uitstekende wildkykgeleenthede e...

Vanaf
R200
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Naboomspruit

Mount Amanzi Game Lodge in Limpopo is 170 km noord van Pretoria en 24 km wes van Mookgophong/Naboomspruit af. Verblyf word in 15 luukse selfsorg-chalets met lugversorging, 3 wittebrood-suites, 2 vissershuisies en 3...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Mookgopong, Naboomspruit

Vilagama Private Game Lodge bied 'n unieke ervaring vir natuurliefhebbers. Dié privaat wild-lodge is omring deur die majestueuse Waterberge. Dis slegs 200 m vanad Pretoria in 'n malaria-vrye area, 36 km vanaf Naboo...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mookgopong, Naboomspruit

Geniet die rustige omgewing van die weelderige 1000 ha Bosveld wildplaas wat teen die Waterberge geleë is, met 'n groot verskeidenheid wild en voëllewe. Verblyf beskik oor 2 lodge wat selfsorgverblyf bied en slu...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Mookgopong, Naboomspruit

Nuanetzi Game Lodge bied 'n toevlugsoord tussen die voorheuwels van die Waterberge, 19 km van Mookgopong af wat voorheen as Naboomspruit bekendgestaan het. Die lodge bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en die idea...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Naboomspruit

Die naam 'Thakadu' spruit uit die Tswana-naam vir Aardvark. Dié wildlodge is aan die voet van die Waterberge geleë en bied die perfekte omgewing vir natuurliefhebbers, 'n familie-wegbreek, spanbou of korporatiewe ...

Verwyder Filters

Jy sien net 9 uit die moontlike 43 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Naboomspruit

33% af Aanbod!
VanafR980
R653
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Waterberg, Limpopo

Intulo Lodge is op 'n wildsplaas geleë net 24 km vanaf Mookgopong. Dié lodge bied gaste-verblyf in Enkelkamers, Dubbelkamers of die Vark Kampkamers en het slaapplek vir 4 tot 7 gaste. Rook is verbode in alle eenh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Naboomspruit wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Naboomspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Naboomspruit akkommodasie soek. Sodra jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za