Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (39)
Wildsplase (9)
Gastehuise (6)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Naboomspruit

3.9 / 5  
volgens 122 resensies
Lees regte resensies van Naboomspruit van 122 geverifieerde gaste.
Indien jy Naboomspruit besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Naboomspruit.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Naboomspruit selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Naboomspruit Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Naboomspruit Selfsorg-eenhede

24 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Naboomspruit

AAA Rose Garden Gastehuis is in Naboomspruit/Mookgophong aan die voet van die Swaershoekberge geleë en word omring deur rustige natuurreservate en warmwaterbronne asook die Waterberge. Dié onderneming bied selfso...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Naboomspruit

Naboomfontein Gastehuis is op 'n familieplaas, sowat 23,5 km vanaf Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit, in Limpopo geleë. Dit is gerieflik geleë op die R101 tussen Naboomspruit/Mookgophong na Pietersburg/...

15% af Aanbod!
VanafR320
R272
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit

Grootgeluk Bush Camp is langs die Ramsar Nylsvley-bewarea en sowat13 km vanaf Mookgopong. Verblyf is beskikbaar in 14 selfsorg-eenhede en 8 kampplekke met slaapplek vir altesaam 70 gaste. Die 6 groter gesin-chalets...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Naboomspruit

Biki Alleen Gasteplaas is geleë in 'n baie veilige omgewing in die hartjie van die Waterberge en is 25 km van Mookgophong af. Die plaas is omring deur 'n rustige bosveld-omgewing. Dit is net die regte medisyne vir ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Naboomspruit

Ilnika Safari and Farm Stay is net 7 km van Naboomspruit af en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n wegbreek in die bos. Die verblyf beskik oor 3 eenhede. Die hooflodge het 'n swemba...

Vanaf
R475
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit

Die Oog Holiday Home is 'n selfsorghuis in 'n oord, sowat 13 km vanaf Naboomspruit. Die oord bied baie geriewe en doendinge. Dié chalet beskik oor 2 slaapkamers, 'n solder, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofsl...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Naboomspruit

Utara is omtrent 3 km vanaf Naboomspruit, Mookgophong in Limpopo. Dit is slegs 1 en 'n half uur se ry vanaf Pretoria en 2 ure se ry vanaf Johannesburg. Die plaas is die tuiste van 'n groot verskeidenheid wild, inslu...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mookgopong, Naboomspruit

Ranelra Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in die bekoorlike dorp Naboomspruit. Die eenheid is sentraal geleë naby kitskoskafees en winkelsentrums. Die verblyf bestaan uit 'n ruim eenslaapkamerwoonstel....

Vanaf
R2 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Euphoria Golf Estate and Hydro, Naboomspruit

Thaba Tholo Game Farm is 'n selfsorgplaas op 'n wildplaas in privaat besit. Dis op die Euphoria Golf Estate and Hydro geleë. Dis ideaal vir 'n groep of 'n gesin wat op soek is na 'n gerieflike boswegbreek. Dié p...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Euphoria Golf Estate and Hydro, Naboomspruit

Riverside Lodge is op die Euphoria Golf Estate in die Waterberge geleë. Die ingang na die lodge is bo-op die berg en nie by die hoofhek nie. Vanaf Mookgophong is dit sowat 15 km. Dié lodge is perfek vir 12 (8 vol...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Naboomspruit selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons wye versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Naboomspruit akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Naboomspruit akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za