Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Garies (2)
Hondeklipbaai (16)
Kamieskroon (6)
Kleinsee (11)
Koingnaas (2)
Soebatsfontein (1)
Springbok (33)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (112)
B&Bs (4)
Wildsplase (8)
Hotelle (2)
Gastehuise (26)
Selfsorg-eenhede (72)

Resensies van Namakwaland

4.3 / 5  
volgens 1106 resensies
Lees regte resensies van Namakwaland van 1106 geverifieerde gaste.
Indien jy Namakwaland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Namakwaland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Namakwaland B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Namaqualand Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Namakwaland B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Springbok, Namakwaland

Blue Diamond Lodge is 'n lieflike B&B in Springbok. Dié lodge skuil in die voorheuwels van die klipkoppies en bied 'n uitsig oor staproetes in die omgewing. Buitelugliefhebbers is mal oor die bekende Noord-Kaapse s...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Cottage bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie, Kleinzee in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige wegbreek aan gaste wat langs die kus wil ontspan. Die verblyf word in 2 gastekamers met p...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Springbok, Namakwaland

Herb Garden Restaurant & Accommodation is in Springbok geleë en bied gehalteverblyf met 'n volledige gelisensieerde restaurant op die perseel. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Namakwaland

Whispering Palm Gastehuis is in die dorpie Nababeep 20 km van Springbok af. Die gastehuis het 4 individueel versierde kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of sto...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 127 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.

Bladsy:
1
Wys 1 tot 4

Welkom by die Namaqualand B&Bs blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Namaqualand akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Namaqualand akkommodasie soek. Sodra jy die beste B&B akkommodasie gekies het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]