Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Napier

4.3 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Napier van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Napier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Napier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Napier B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Napier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Napier B&Bs

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier

Stellar Overberg is ‘n plek waar jy na ‘n lang reis rus en vrede kan ervaar, die omgewing kan verken en doendinge kan aanpak. Dié wynplaas produseer 4 wyne en olywe waarna die verblyf vernoem is. Daar is 4 dub...

Vanaf
R675
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier

Pascal's of Napier bied verblyf in goed ingerigte eenhede, waarvan 2 elkeen slaapplek aan 2 gaste bied en 1 plek vir 4 bied. Die sakpas-enkelwoonstel het slaapplek vir 1 gas. Ons verblyf sal verseker dat jy die best...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
B&B in Napier

Peace Valley Guesthouse is op 'n enorme landgoed in die hartjie van Napier in die Wes-Kaap geleë. Die 4-ster-gastehuis bied superieure B&B-verblyf asook selfsorgverblyf vir diegene wat graag 'n doen-dit-self-naweek...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Napier

Das Steinhaus bied gerieflike B&B-akkommodasie in 'n bekoorlike, vrystaande kothuis op 'n werkende plaas in die hartjie van die fynbos-area net buite Napier. Die kothuis is gerieflik ingerig, dis apart van die hoo...

Verwyder Filters

Jy sien net 4 uit die moontlike 20 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


B&Bs binne 50 km vanaf Napier

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

GlassTree B&B is in Bredasdorp geleë en bied 'n gerieflike eenheid aan 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne word voor...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

Bredasdorp Square skuil in die hartjie van Bredasdorp met sy grasieuse Victoriaanse geboue wat dateer uit die 1890's en 'n dorpsplein met pragtige tuine. Ons het slaapplek vir 10 gaste in 4 eenhede. Elke eenheid h...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

Firlane House is 'n vierster vakansie-oord vir beide die sakeman asook die vakansieganger en bied die perfekte wegbreekplek om te ontspan. Die huis is ideaal geleë sodat gaste van hier af die suidelike punt van Afr...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 250
R833
per nag, vir 2 mense
B&B in Bredasdorp, Wes-Kaap

28 on Hoop is ’n B&B in die rustige dorpie Bredasdorp in die Overberg. Daar is verskeie doendinge in Bredasdorp asook kulturele en historiese besienswaardighede. Verblyf word in 4 gastekamers gebied wat slaapplek...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
B&B in Tesselaarsdal, Wes-Kaap

Blue Window Guesthouse bied gerieflike kamers net 3 km vanaf die bekoorlike dorpie Tesselaarsdal. Dié gastehuis het 2 slaapkamers in die hoofhuis met pragtige uitsigte oor die vallei of op die berg. Die eerste kam...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 3 mense
B&B in Riviersonderend, Wes-Kaap

Meerkajie bied gerieflike verblyf in 'n B&B in die dorpie Riviersonderend. Dié B&B is in 'n rustige omgewing geleë met toegang tot plaaslike winkels en restaurante in die dorp. Verblyf is beskikbaar in 1 gaste-ee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za