Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (21)
B&Bs (4)
Lodges (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Napier

4.3 / 5  
volgens 41 resensies
Lees regte resensies van Napier van 41 geverifieerde gaste.
Indien jy Napier besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Napier.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Napier selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Napier Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Napier Selfsorg-eenhede

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Napier

The Barn is in die pragtige dorpie, Napier, aan die voet van die Soetmuisberge, in die Overbergstreek van die Wes-Kaap. Verblyf by The Barn is vir selfsorg en bied slaapplek aan 6 gaste, ideaal vir 3 paartjies. Die...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier

Reneessance House is 'n smaakvol gemeubileerde eenheid in Napier. Dit bied gehalteverblyf aan 'n paartjie wat op soek is na 'n naweekwegbreek, of vir 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie restaurante, winkels en and...

Vanaf
R805
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier

Barbie Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in Napier geleë is. Dis teen 'n heuwel agter die kerk in 'n stil en pragtige omgewing. Dis ook stapafstand vanaf winkels, restaurante, kroeë en die oggendmarkie....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier

Gaste kan hulle eie Afrika-plaaservaring by Taim-Go-Loer Guest Farm, 17 km vanaf Napier geniet waar verblyf in 'n Gastekothuis, die Skuur, Uil-hut en die Orpington-hut gebied word. Tee, koffie, 1 liter melk en besk...

15% af Winteraanbod!
VanafR850
R723
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Napier

Malandershoogte is net 19 km van Napier af. Die huis is ideaal vir 'n groot gesin, wat dit 'n goeie keuse maak vir 'n wegbreekbestemming weg van die gedruis van die stadslewe af, tog na aan verskeie geriewe en besie...

Vanaf
R845
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier

Napier Self Catering is op 'n 2600 m²-perseel geleë en bied stil en rustige verblyf weg van die hoofweg af. Daar is uitsigte oor die dorp met 'n indrukwekkende kerk, 'n vrugteboord en die Klipdriftrivier. Gehaltel...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Napier

Birdsong is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op 'n grondpad net buite Napier in die Wes-Kaap. Napier en die omliggende area het 'n oorvloed voëllewe en flora met voetslaan- en bergfietsry-geleenthede. Die sterre is be...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Napier

Napier All Sorts bied verblyf in 'n eenheid met dennehoutvloere en 'n ouwêreldse bekoring wat uit 1939 dateer. Hoewel die huis teen die hoofstraat geleë is, voel jy asof jy op 'n plaas is. Daar is restaurante, kro...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Napier

DeSkaap is 'n skaap- en tamatieplaas net 4 km buite Napier in die Overberg. Ons bied die ideale verblyf vir gesinne met vermaak en opvoedkundige doendinge vir die jongspan. Verblyf bestaan uit 3 eenslaapkamerkothui...

Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Napier

Napier Sleepover is in die hartjie van die dorp. Napier is in die Wes-Kaap se Overberg-streek. Dié dorpie is bekend vir sy ouwêreldse bekoring en eeue-oue kothuisies. Ons het 2 selfsorg-eenhede met en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]