Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (342)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (57)
Wildsplase (29)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.6 / 5  
volgens 77 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 77 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Gastehuise

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise;
  • Prysklas
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Nasionale Krugerwildtuin

River House Guest Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en kyk uit oor die Krugerwildtuin. Ons leef in harmonie met die Afrika-bos en is 'n gerieflike 60 km vanaf die Mosambiekse grens geleë, sowel as...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 71 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Gastehuise binne 50 km vanaf Nasionale Krugerwildtuin

30% af Aanbod!
VanafR1 595
R1 117
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Kaia Tani is 'n eksklusiewe gastehuis wat slegs 1 km vanaf die beroemde Krugerwildtuin geleë is. Daar is 6 kamers wat elk individueel in 'n ware Afrika-styl versier is en beskik oor allerhande geriewe, 'n badkame...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R710
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Lalamo Guest House is in 'n deel van die Valley van die Olifante met sy wild en unieke Afrika-atmosfeer geleë. Akkommodasie is beskikbaar vir vakansiegangers én sakereisigers. Gaste kan kies tussen dubbel-, 2-en...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR1 100
R943
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Sunbird Lodge is in Phalaborwa, Limpopo, 'n area wat bekend is vir sy natuur, wild, wildreservate, bewaringspraktyke en die Krugerwildtuin. Verblyf is beskikbaar in 10 eenhede, die Standaard-dubbel- en Standaard 2...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Royal Game Guest House is 'n bekroonde gastehuis wat net 3 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek en die bekende Hans Merensky Gholfklub geleë is. Die verblyf bestaan uit 14 eksklusiewe en suite-dubbelkamers....

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Mahudzi Gastehuis is 'n huldeblyk aan die streek en sy ryk erfenis wat weereens vandag bedreig word. "Mahudzi" is die naam van een van die groot ivoordraers wat in die sentrale gedeelte van die aanliggende Krugerwil...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Butterfly Tree Guesthouse is 'n huislike gastehuis in Phalaborwa, net 3,4 km van die Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek af. Die gastehuis bied verblyf in 6 standaardkamers en 4 gesinskamers. Elke kamer het 'n koningi...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

A Traveller's Palm is 'n gastehuis in Phalaborwa aan die grens van die Krugerwildtuin. Dit is die naaste dorp aan die sentrale hek van hierdie bekende besienswaardigheid. Die gastehuis is ideaal as oornagverblyf vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 955
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is die perfekte safari-bestemming in Limpopo. Phalaborwa is 'n gewilde wildkykbestemming, veral vir re...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Phalaborwa, Limpopo

Elegance Guest House is in Phalaborwa en bied verblyf aan toeriste en sakemanne in die bosveld. Dis 3 km vanaf die Krugerwildtuin, Kruger Park Gateway Lughawe, Phalaborwa sakekern, PMC, Foskor en Bosveld Phosphates....

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin gastehuise blad - loer bietjie na ons ruim reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte gastehuis akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]