Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (354)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (55)
Wildsplase (26)
Hotelle (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (27)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.7 / 5  
volgens 82 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 82 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas

Selfsorg-eenhede binne 100 km vanaf Nasionale Krugerwildtuin

30% af Aanbod!
VanafR4 440
R3 108
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Die Ntoma Huis is na die jakkalsbessieboom wat die landskap afrond vernoem. Dié selfsorghuis is vir 6 gaste geskik, bied besonderse uitsigte vanaf elke uitkykpunt, en is tussen lowergroen maroela-, knoppiesdoring- ...

Vanaf
R10 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Emeveni Bush Lodge Among the Thorns is in die hartjie van die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir vriende en familie met slaapplek vir 6 gaste. Die huis is omring deur bosveld e...

Vanaf
R1 780
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Tshukudu Bush Camp bied selfsorgverblyf in ’n Groot 5-reservaat wat aan die Krugerwildtuin-area naby Hoedspruit grens. Dié reservaat is 3800 ha groot en bied ’n lieflike uitsig op die Drakensberge. Hiér ka...

Vanaf
R4 960
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Igugu Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlife wat 700 hektaar groot is. Impalas, koedoes en vlakvarke beweeg vrylik hier rond. Igugu Lodge bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers met en suite...

Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Thabisa Lodge is 'n vakansiehuis in die hartjie van die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en bied gerieflike verblyf aan vriende en gesinne. Wild soos kameelperde, sebras, wildsbokke, vlakvarke en verskeie voëlspesies...

Vanaf
R3 420
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Lindanda Luxury Lodge is 'n selfsorghuis op die prentjiemooi Hoedspruit Wildlandgoed. Die lodge is 'n kort entjie se ry van die pragtige Panoramaroete en Krugerwildtuin af. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Wild Dog Guest Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n opwindende bosveld-ervaring in Limpopo se Laeveld. Dié landgoed is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met verskei...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Limpopo

Boulders Bush and Dam Lodge is op 'n rotsagtige terrein geleë en bied selfsorgverblyf tussen granietrotse in die Groter Kruger-omgewing, ongeveer 36 km vanaf Hoedspruit en 43 km vanaf Phalaborwa. Die lodge spog met...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

The Bush House is 'n pragtige selfsorghuis op 'n privaat erf op die veilige Hoedspruit Wildlife Estate. Die huis is volledig gemeubileer en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 1,5 badkamers. Elke slaapka...

20% af Aanbod!
VanafR5 000
R4 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Limpopo

Khiza Bush Retreat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste op die Hoedspruit Wildlandgoed. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Panoramaroete, Krugerwildtuin en ander besienswaardighede in d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons ruim reeks van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]