Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Marlothpark (311)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (49)
Wildsplase (22)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (26)

Resensies van Nasionale Krugerwildtuin

4.8 / 5  
volgens 42 resensies
Lees regte resensies van Nasionale Krugerwildtuin van 42 geverifieerde gaste.
Indien jy Nasionale Krugerwildtuin besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Nasionale Krugerwildtuin.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kruger National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nasionale Krugerwildtuin Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Nasionale Krugerwildtuin

Nkambeni Safari Camp is 'n gerieflike, bekostigbare kamp in 'n privaat gedeelte van die Krugerwildtuingebied. Dié kamp bied billike tariewe en gaste kan kies tussen opsies wat etes en wildritte insluit. Dit is natu...

25% af Aanbod!
VanafR2 000
R1 500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Tented Adventures Pretoriuskop bied 'n egte safaritent-ervaring binne-in die Pretoriuskop Rest Camp in die Krugerwildtuin. In dié wildtuin kom Afrika se Groot 5 voor en die omgewing is malariavry. Dit is die ideale...

Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malelane, Nasionale Krugerwildtuin

River House Guest Lodge is op die oewer van die Krokodilrivier geleë en kyk uit oor die Krugerwildtuin. Ons leef in harmonie met die Afrika-bos en is 'n gerieflike 60 km vanaf die Mosambiekse grens geleë, sowel as...

Vanaf
R3 100
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

424 on 5th Hans Merensky bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-lodge wat by die vyftiende putjie van die dames-bof op die Hans Merensky-gholflandgoed in Phalaborwa geleë is. Daar word ook na die gholfbaan a...

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sabi Sand Game Reserve, Nasionale Krugerwildtuin

Mananga Private Bush Retreat bied elegansie, rustigheid en legio doendinge aan sakereisigers en vakansiergangers in die bekende Sabi Sand Wildreservaat en die Krugerwildtuin. Mananga Private Bush Retreat is geleë i...

Vanaf
R2 660
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Shalati Safari Camp is 'n oord wat volle losies bied. Dit op die suidelike grens van die Manyeleti Wildreservaat geleë. Dié safarikamp is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike buitelug-wegbreek en wat di...

Vanaf
R1 803
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Talamati Bushveld Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin in 'n groot vallei met uitstekende wildkyk-moontlikhede. Die grasvelde in die area is 'n trekpleister vir verskeie tropdiere wat kom wei en die...

25% af Aanbod!
VanafR6 440
R4 830
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Kruger tot Canyons, Nasionale Krugerwildtuin

Shindzela Safari Camp is 'n tentkamp wat nie omhein is nie, in die wêreldbekende privaat wildreservaat, Timbavati, wat deel is van die Krugerwildtuin. Shindzela, vernoem na die ratel in die Shangaan-taal, het safa...

Vanaf
R783
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen rusk...

Vanaf
R1 434
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Olifants Rest Camp is in die wêreldbekende Krugerwildtuin op 'n heuwel met 'n uitsig oor die Olifantsrivier. Daar is uitkykpunte vanwaar gaste die rivier daaronder kan sien vanuit die perspektief van 'n ar...

Vanaf
R904
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Sable Sleepover Hide is in die wêreldbekende Krugerwildtuin sowat 10 km vanaf sy Phalaborwa-hek geleë. Dié unieke verblyf bied aan gaste die geleentheid om deel van die natuur te voel. 'n Voëlkykhut wor...

Vanaf
R394
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Letaba Ruskamp, in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin, is 'n idilliese ruskamp langs die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin. Die naam beteken "rivier...

Vanaf
R1 767
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels na die ooste. Daar is droë riviere na die noorde en sui...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Pretoriuskop Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë in die suidwestelike hoek van die park, nie ver van die granietkop genaamd Shabeni Hill af nie. Dié kamp is tussen die manjifieke granietko...

Vanaf
R364
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Satara Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n besige kamp in 'n uitstekende wildkyk-area met menige en verskeie diere om te besigtig. Dié kamp het 'n ongekunstelde sjarme en die meerderheid van ...

Vanaf
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin

Die Skukuza Ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die suidelike oewer van die Sabierivier geleë en is die park se grootste ruskamp en administratiewe hoofkantoor. Die kamp is lowerryk en daar is groot...

Vanaf
R904
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Nasionale Krugerwildtuin

SANParks Shipandani Sleepover Hide is in die wêreldbekende Krugerwildtuin en sowat 3 km suid vanaf Mopani langs die Tsendzeriver. Dit bied unieke verblyfgeriewe waar gaste kan deel voel van die natuur. Bedags is di...

Vanaf
R343
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Punda Maria Rest Camp is in die mees noordelike deel van die wêreldbekende Krugerwildtuin, 8 km van die Punda Maria-hek af. Dié kampplek is in die Sandveldstreek wat as die wildtuin se "botaniese tuine" bekend sta...

Vanaf
R1 555
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Die Mopani Rest Camp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is aan die oewer van die Pionierdam. Die rustige, stylvolle ruskamp is na die mopane veld, wat die kamp omring, vernoem en skuil tussen die koppies en die Mo...

Vanaf
R1 772
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin

Crocodile Bridge Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin is ’n klein en lieflike kamp in die suidoostelike hoek van die Kruger, aan die noordelike oewer van die Krokodilrivier, waaruit dit sy naam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Nasionale Krugerwildtuin akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za