Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Amanzi (1)
Beachview (8)
Bluewater Bay (38)
Colchester (27)
Despatch (9)
Humerail (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (435)
B&Bs (55)
Wildsplase (7)
Hotelle (7)
Gastehuise (125)
Selfsorg-eenhede (241)

Resensies van Nelson Mandela Baai

4.4 / 5  
volgens 726 resensies
Lees regte resensies van Nelson Mandela Baai van 726 geverifieerde gaste.
Indien jy Nelson Mandela Baai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Nelson Mandela Baai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Nelson Mandela Baai wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Nelson Mandela Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Nelson Mandela Baai Wildsplase

7 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges
33% af Aanbod!
VanafR1 296
R864
per nag, vir 2 mense
Lodge in Somerstrand, Nelson Mandela Baai

Singa Lodge - Lion Roars Hotels & Lodges is vernoem na die mistieke Indonesiese mitologie wat die verhaal vertel van 'n draak-leeu. Hierdie luukse boetiek-hotel is in Somerstrand in Port Elizabeth geleë en is een v...

16% af Aanbod!
VanafR475
R396
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Amanzi, Nelson Mandela Baai

The Hexagon Gastehuis en Buitelewesentrum is op 'n wildreservaat in die skilderagtige Amanzi Vallei, net 25 km van Port Elizabeth af geleë. The Hexagon is die ideale gastehuis of B&B-diens vir 40 gaste teen sakpasp...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Colchester, Nelson Mandela Baai

Parkview Akkommodasie bied lieflike tente en kamers en is 4 km vanaf Colchester. Dis naby die suidelike ingang van die Addo Olifant Nasionale Park. Dié oord bied gaste 'n keuse van 3 kamers in die hoofgebou en 5 t...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Lodge in Newtonpark, Nelson Mandela Baai

Bhotani-on-Newton Lodge is in die hartjie van Newton Park, Port Elizabeth se sakekern geleë en bied luukse verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. "Bhotani" beteken "groet" in Xhosa. Daar is dubbel-, koningi...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Lodge in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Milkwood on Lovemore Boutique Lodge is in die stil, luukse woonbuurt, Lovemore Park, in Port Elizabeth wat net 'n paar minute se ry van die Walmer Winkelsentrum en minder as 10 kilometer van die lughawe, die strand ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Lodge in Port Elizabeth, Nelson Mandela Baai

Broughton Country Estate is in die rustige plattelandse dorpie, Colleen Glen, net 23,6 km buite Port Elizabeth geleë. Gaste kan die rustigheid van die kothuise of die moderne, luukse huis en fynproewerskos by Broug...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Lodge in Cannonville, Nelson Mandela Baai

Ons knus lodge het 'n grasdak, in 'n lapa-styl, en bied 12 luukse suites. Dis slegs 25 minute van Port Elizabeth af, net 1 km van die N2-hoofweg en 2 km van die suidelike hek van Addo-olifantpark af, die tweede groo...

Verwyder Filters

Jy sien net 7 uit die moontlike 435 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Wildsplase binne 50 km vanaf Nelson Mandela Baai

Vanaf
R3 960
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Uitenhage Farms, Sondagsriviervallei

Glen Sommers Wildsplaas is geleë in die Nelson Mandela Metropolitaanse area van Uitenhage, 45 minute se ry vanaf Port Elizabeth. By Glen Sommers bied ons gaste alle maaltye en verblyf - disse sluit in wildsvleis ge...

Vanaf
R2 680
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Sondagsriviervallei

Charihandra Game Lodge word privaat besit en is in die malaria-vrye Addo-gebied in die Oos-Kaap geleë. Hierdie lodge bied 'n rustige en vreedsame atmosfeer met manjifieke uitsigte op die berge en asemrowende Addo-s...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo, Selbourne

Kudu Ridge Game Lodge is 'n malaria-vrye, privaat wildreservaat 15 km van Addo-olifantpark af. Kudu Ridge bied gerieflike B&B-verblyf in safari-tente en bos-chalets. Dit word deur 'n familie besit en bestuur. By K...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 10

Welkom by die Nelson Mandela Baai wildsplase blad - loer bietjie na ons wye versameling van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons algehele Nelson Mandela Baai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Nelson Mandela Baai akkommodasie soek. Wanneer jy die beste wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za